Soek Resultate - "Watertariewe"

Munisipaliteite dra direk by tot buitensporige watertariewe

2020-07-28
Die Redaksie

Tydens ‘n gesamentlike virtuele vergadering van die parlementêre portefeuljekomitees vir water, sanitasie, samewerkende regering en tradisionele sake (Cogta) vandag, het die direkteur-generaal van die departement van water en sanitasie, Mbulelo Tshangana, erken dat munisipaliteite... Lees verder


Skande dat Kapenaars jare na droogte steeds duur water en droogteheffing het terwyl meeste damme oorloop

2020-09-11
Erika Botha-Rossouw

Dit is oneerlik en onbillik van die Stad Kaapstad om steeds die peperduur waterprys en droogteheffing van inwoners van die stad te verwag wat met die droogte van twee seisoene gelede ingestel is.

Stad Kaapstad se opvanggebied het die afgelope twee seisoene milde reën gehad en die meeste van... Lees verder


VF Plus bevraagteken skerp verhoging in eThekwini se watertariewe

2021-05-31
Die Redaksie

Gegewe die beskikbaarheid van water in eThekwini (Durban en omgewing), kan inwoners met rede ontevrede voel oor die verhoging van 8,5% in die metro se watertariewe in sy 2021/22-begroting.

Die verhoging is veel hoër as in sommige waterskaars-metro’s terwyl die stad se hoofwaterbron, die ... Lees verder


VF Plus staan verhoogde watertariewe en installering van waterbeperkers in NMBM teen

2022-01-12
Bill Harington

Die VF Plus het tydens ʼn debat in die Nelson Mandelabaai-metroraad (NMBM) die verhoging van watertariewe en die installering van waterbeperkers by inwoners se huise sterk teengestaan.

Die ANC-geleide koalisieregering wou die maatreëls instel om inwoners te dwing om water te bespaar terwyl... Lees verder