Soek Resultate - "Waterkrisis"

VF Plus-Limpopo gee om en gryp in by Musina-waterkrisis

2021-07-27
Marcelle Maritz

Nadat alle pleidooie van inwoners van die Musina-plaaslike munisipaliteit bloot geen vrugte afgewerp het nie, het inwoners van Musina, wat vir meer as ‘n maand sonder water sit, die VF Plus gekontak om hulp.

Die VF Plus het onmiddellik opgetree en een van sy aspirant-kandidate vir Musina,... Lees verder


VF Plus plaas Mangaung-metro op terme

2019-11-28
Wouter Wessels

Bloemwater het skriftelik bevestig dat hy weier om water vanaf die Rustfonteindam na die Mockesdam vry te stel weens die metro se wanbetaling van sy maandelikse rekening die afgelope drie maande. Krane kan moontlik reeds vanaand in die noorde van Bloemfontein opdroog.

Daar word tans geen rou water ... Lees verder


Zeerust-inwoners ontsteld oor “vrot” water

2020-06-19
Karlien Venter

Die VF Plus is sedert Donderdag oorval met klagtes van inwoners van ‘n gedeelte van Zeerust oor ‘n ondraaglike stank in hul drinkwater. Die munisipaliteit het eers vanmiddag (19 Junie) aandag aan die probleem gegee na herhaalde versoeke van die VF Plus aan die munisipale bestuurder,... Lees verder


Munisipaliteite dra direk by tot buitensporige watertariewe

2020-07-28
Mnr. Michal Groenewald

Tydens ‘n gesamentlike virtuele vergadering van die parlementêre portefeuljekomitees vir water, sanitasie, samewerkende regering en tradisionele sake (Cogta) vandag, het die direkteur-generaal van die departement van water en sanitasie, Mbulelo Tshangana, erken dat munisipaliteite... Lees verder


Warrenton dae lank sonder water: Vraagtekens oor Magareng-munisipaliteit ernstiger

2020-09-08
Die Redaksie

Inwoners van Warrenton en Warrenvale in die Noord-Kaapse munisipaliteit Magareng, gaan gebuk onder knellende watertekorte terwyl die werknemers wat onderhoudswerk moet doen, vakansie hou.

Die krane in Warrenvale en die stasie, wat water direk uit die Vaalharts-kanaal kry, het al dikwels droog... Lees verder


Setsoto-munisipaliteit se nalatigheid lei tot beurtwater

2020-09-17
Die Redaksie

Politieke faksiegevegte en swak beplanning het gelei tot beurtwater in Marquard en Clocolan in die Setsoto-plaaslike munisipaliteit.

Alhoewel Setsoto deeglik bewus is van jaarlikse reënvalpatrone en gepaardgaande lae damvlakke en droogte, is dié ANC-beheerde munisipaliteit nie daartoe... Lees verder


Residentia-tehuis vir bejaardes in Pretoria ses dae sonder water

2020-10-08
Mnr. Sakkie du Plooy

Die Tshwane-metroraad se versuim om water te voorsien aan die Residentia-tehuis vir bejaardes in Sunnyside, Pretoria nadat ‘n waterpyp ses dae gelede in die omgewing gebars het, is onaanvaarbaar en mag nie langer geduld word nie.

Die situasie is ‘n growwe skending van die menseregte... Lees verder


Kimberley-waterprobleme: Wanbetaling kortwiek proaktiewe optrede

2020-10-27
Kobus van den Berg

Die tegnologie bestaan om voorkomend op te tree teen frustrerende wateronderbrekings soos die afgelope vyf dae in Kimberley beleef word tydens werk wat gedoen word aan die hoofpyplyn wat dié stad van water voorsien.

Wanbetaling van gebruikers wat tot die huidige finansiële verknorsing... Lees verder


Watertoevoer na Hondeklipbaai-gemeenskap onder bestuur van die Kamiesberg-munisipaliteit gestop

2020-10-28
Die Redaksie

Volgens die munisipale bestuurder van die Kamiesberg-plaaslike munisipaliteit (Garies, Hondeklipbaai, Kamieskroon, Koingnaas, Leliefontein/Kamiesberg), mnr. Rufus Beukes, is watervoorsiening aan Hondeklipbaai onderbreek omdat die mynmaatskappy wat in die omgewing werksaam is, met die... Lees verder


Randwater verminder watervloei na Secunda weens wanbetaling deur Govan Mbeki-munisipaliteit

2021-01-18
Aranda Nel-Buitendag

Die vermindering van watervloei na Secunda in die Govan Mbeki-plaaslike munisipaliteit (Bethal, Charl Cilliers, Embalenhle, Evander, Kinross, Leandra, Secunda, Trichardt) is die direkte oorsaak van wanbetaling aan Randwater. Na bewering het die aangepaste Covid-19-inperkingsregulasies het ook... Lees verder


« 1 2 3 4 5 6 ... 10 11 »