Soek Resultate - "Waterkrisis"

Waarskuwings oor waterkrisis raak nou ‘n werklikheid vir Nelson Mandelabaai

2020-09-07
Bill Harington

Die VF Plus is bekommerd daaroor dat die Nelson Mandelabaai-metro (NMBM) nie eens gehoor gegee het aan hul eie aanmanings om water te bespaar nie, maar ook nie na die VF Plus geluister het om hulpbronne op te bou om “Dag Zero” te voorkom nie.

Die metro skarrel tans om genoeg... Lees verder


Waterkrisis: Matjhabeng-burgemeester moet antwoorde verskaf na VF Plus-versoek

2020-10-22
Armand Cloete

Die waterkrisis die afgelope paar dae in die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit (Welkom, Odendaalsrus, Virginia, Allanridge), waar inwoners se grondwetlike reg tot water geskend is, moet voor die deur van die burgemeester, Nkosenjani Speelman, gelê word.

Die feit dat die munisipaliteit se... Lees verder


Dewetsdorp-waterkrisis: ANC verloën inwoners

2020-11-18
Adriaan de Bruyn

Dewetsdorp in die Mangaung-metro-munisipaliteit is sedert Vrydag, 13 November, sonder lopende water. Watertoevoer in dié dorp is wisselvallig en inwoners ontvang sommige dae slegs twee ure per dag water, indien daar enige water beskikbaar is. Dié voortslepende waterprobleem teister... Lees verder


Polokwane-waterkrisis: Geen water vir inwoners, maar klag oor lekkasies word geïgnoreer

2020-11-20
Die Redaksie

Alhoewel die Polokwane-plaaslike munisipaliteit gebuk gaan onder waterbeperkings en inwoners maan om water spaarsamig te gebruik, word ‘n gerapporteerde lekkasie in die bo-dorp van Polokwane bloot deur die munisipaliteit geïgnoreer.

Die lekkasie is aan die wyksraadslid asook die... Lees verder


Nelson Mandelabaai-metroraad moet pa staan vir waterkrisis

2021-02-18
Theo Coetzee

Die VF Plus lê die blaam vir die huidige waterkrisis in die Nelson Mandelabaai-metro voor die deur van die metroraad (NMBM).

Die party het die metro die afgelope twee jaar gereeld gewaarsku om die nodige voorsorgmaatreëls in plek te stel vir ‘n moontlike waterskaarste, asook om... Lees verder


Gewelddadige betogings naby Hibberdene weens watertekorte moet voor deur van onbevoegde ANC gelê word

2021-07-06
Rochelle Robbetze

Die VF Plus veroordeel die gewelddadige protesoptrede van ontevrede inwoners van Hibberdene, Pumula en Umzumbe wat die N2 en R102 met brandende bande en klippe versper weens ‘n gebrek aan water in die Umzumbe-gebied.

Die huidige protesoptrede kan net voor die deur van die onbevoegde... Lees verder


Parys-waterkrisis: VF Plus dring aan op ministeriële ingryping

2021-07-27
Tammy Breedt

Ná jarelange waterprobleme sit sommige Parys-inwoners nou weereens vir drie weke sonder water.

Die VF Plus het ‘n skrywe gerig aan die minister van water en sanitasie, me. Lindiwe Sisulu, om spoedige ingryping te versoek.

Dié dorp het al maande lank beurtwater in sekere... Lees verder


Vrystaatse wetgewerkomitee besoek Matjhabeng weens VF Plus-griefskrif

2021-09-23
Susan Taljaard

Die VF Plus het die Vrystaatse wetgewer se petisiekomitee en sakelui ingelig oor die knaende waterkrisis wat inwoners van die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit (Welkom, Virginia, Hennenman, Ventersburg en Allanridge) ervaar.

Dit volg op die griefskrif wat die VF Plus in Julie vanjaar namens... Lees verder


Elke huis moet ‘n water-opgaartenk hê

2019-11-14
Die Redaksie

"Die ou gesegde dat die volgende wêreldoorlog nie oor beleidsverskille of grondgebied gevoer gaan word nie maar oor water, is welbekend. Ewe belangrik is die feit dat water nie hergebruik kan word as daar niks meer oor is nie. Dan is dit te laat vir trane," sê Piet Mey, VF Plus-LP en... Lees verder


Antwoorde moet nou gevind word op waterkrisis

2019-11-27
Armand Cloete

Die interministeriële komitee op dienslewering moet sonder verwyl die impak van waterlekkasies en vermorsing by munisipaliteite ondersoek en oplossings op elke regeringsvlak vind om water te bespaar.

Dit is kritieke belang om nou daadwerklike antwoorde te vind op die droogte en waterskaarste... Lees verder


« 1 2 3 4 5 ... 10 11 »