Soek Resultate - "Vuurwapens"

Vuurwapen-amnestie: Polisie self die grootste verspreider van onwettige vuurwapens en ammunisie

2019-11-21
Dr Pieter Groenewald

Net soos ʼn potlood op sy eie nie verkeerd kan spel nie, kan ʼn vuurwapen op sy eie nie doodmaak nie. Daarbenewens blyk dit uit onlangse parlementêre vrae wat die VF Plus aan die minister van polisie gevra het, dat die polisie self die skuld moet dra vir die meerderheid onwettige wapens en... Lees verder


Die polisie se bewering dat vuurwapen-amnestie misdaad laat afneem, is onwaar

2020-06-03
Die Redaksie

"Die polisie probeer die indruk skep dat dit vuurwapen-amnestie was wat gelei het tot 'n vermindering van 'n wye verskeidenheid misdaad, in werklikheid was dit 'n direkte gevolg van die landwye inperkingsperiode," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Die VF Plus het vandag in 'n... Lees verder


Onaanvaarbaar dat die geneesheer-generaal skotvry afkom ná besit van ongelisensieerde vuurwapen

2020-08-26
Die Redaksie

Dit is onaanvaarbaar dat die geneesheer-generaal en hoof van Suid-Afrika se militêre gesondheidsdiens, lt.genl. Zola Dabula, skotvry kon afkom nadat hy vroeër vanjaar in hegtenis geneem is en ʼn nag in die Temba-polisieselle deurgebring het weens die besit van ʼn ongelisensieerde... Lees verder


VF Plus vra volledige ondersoek ná vuurwapenfonds by Chris Hani Baragwanath-hospitaal

2020-09-21
Kobus Hoffman

Die VF Plus in Gauteng is uiters bekommerd oor die vuurwapens wat Sondagoggend in onbewoonde dokterskwartiere by die Chris Hani Baragwanath-hospitaal gevind is en dring aan op ‘n volledige polisieondersoek.

Sekuriteitspersoneel het ‘n verskeidenheid wapens, ammunisie en... Lees verder


VF Plus bekommerd oor groot aantal gesteelde ammunisie en vuurwapens van polisie- en metropolisielede

2021-08-06
Kobus Hoffman

Die VF Plus is bekommerd oor die groot aantal gesteelde ammunisie en vuurwapens van die polisie en metropolisie in Gauteng en oor die sterk moontlikheid dat dit in die hande van misdadigers kan beland.

Die Gautengse LUR vir gemeenskapsveiligheid, Faith Mazibuko, het op ʼn skriftelike vraag van die... Lees verder


VF Plus vra Gautengse veiligheidstrukture se vuurwapens moet met mikroskyfies voorsien word

2021-08-16
Kobus Hoffman

Die VF Plus het tydens ‘n vergadering van die Gautengse gemeenskapsveiligheidkomitee voorgestel dat alle vuurwapens van veiligheidstrukture van ‘n mikroskyfie voorsien moet word.

Dié voorstel volg nadat die LUR vir gemeenskapsveiligheid, Faith Mazibuko, op ‘n vraag van die ... Lees verder


VF Plus vra Gautengse veiligheidstrukture se vuurwapens moet met mikroskyfies voorsien word

2021-08-16
Kobus Hoffman

Die VF Plus het tydens ‘n vergadering van die Gautengse gemeenskapsveiligheidkomitee voorgestel dat alle vuurwapens van veiligheidstrukture van ‘n mikroskyfie voorsien moet word.

Dié voorstel volg nadat die LUR vir gemeenskapsveiligheid, Faith Mazibuko, op ‘n vraag van die ... Lees verder