Soek Resultate - "Vuurwapenlisensies"

Kaping van koeriervoertuig met vuurwapenlisensies bevorder misdaad

2020-03-04
Dr Pieter Groenewald

Die VF Plus vermoed vuilspel nadat ʼn koeriervoertuig wat vuurwapenlisensies vanaf die Staatsdrukker in Pretoria vervoer het na die provinsiale kantoor in Gauteng, oënskynlik ʼn verkeerde roete via Dobsonville in Soweto gevolg het en daar gekaap is.

Duisende lisensies is in die proses geroof en ... Lees verder


Kaping van koeriervoertuig met vuurwapenlisensies bevorder misdaad

2020-03-04
Die Redaksie

"Die VF Plus vermoed vuilspel nadat ʼn koeriervoertuig wat vuurwapenlisensies vanaf die Staatsdrukker in Pretoria vervoer het na die provinsiale kantoor in Gauteng, oënskynlik ʼn verkeerde roete via Dobsonville in Soweto gevolg het en daar gekaap is," sê Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

... Lees verder

Vuurwapenlisensie-aansoeke: VF Plus vra polisie om bykomende hulp

2021-01-29
Kobus Hoffman

Die VF Plus het die Gautengse polisiekommissaris, lt.genl. Elias Mawela, dringend versoek om addisionele polisielede beskikbaar te stel vir die hantering van vuurwapenlisensie-aansoeke voor die amnestieperiode eerskomende Sondag verstryk.

Die party het lt.genl. Mawela ook gevra vir die magtiging... Lees verder


VF Plus versoek Gautengse polisiekommissaris om nuwe vuurwapenlisensie-aansoeke te skei en meer personeel beskikbaar te stel

2021-03-05
Kobus Hoffman

Die Gautengse polisiekommissaris, lt.genl. Elias Mawela, het die VF Plus se voorstel dat vuurwapenlisensie-aansoeke wat tydens die laaste amnestie-periode ingedien is, geskei moet word van nuwe vuurwapenlisiensie-aansoeke, gunstig ontvang.

Agterstallige administrasiewerk sal dus vinniger... Lees verder


Chaotiese toestand by polisie se sentrale vuurwapenregister wys waarom aansoeke sloer

2021-05-16
Dr Pieter Groenewald

Die chaotiese en wanordelike toestand by die polisie se sentrale vuurwapenregister wys waarom aansoeke vir vuurwapenlisensies en bevoegdheidsertifikate sloer en feitlik tot ’n stilstand gekom het. (Foto’s hierby aangeheg).

Die agterstand van aansoeke vir vuurwapenlisensies is volgens... Lees verder


Chaotiese toestand by polisie se sentrale vuurwapenregister wys waarom aansoeke sloer

2021-05-16
Die Redaksie

"Die chaotiese en wanordelike toestand by die polisie se sentrale vuurwapenregister wys waarom aansoeke vir vuurwapenlisensies en bevoegdheidsertifikate sloer en feitlik tot ’n stilstand gekom het," sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

"Die agterstand van aansoeke vir... Lees verder