Soek Resultate - "VuurwapenAmnestie"

Vuurwapen-amnestie misleidend en ‘n klug

2019-11-28
Dr Pieter Groenewald

Die afkondiging van amnestie vir onwettige vuurwapens om straffeloos ingedien te kan word vanaf 1 Desember vanjaar tot einde Mei aanstaande jaar, soos deur die minister van polisie, Bheki Cele, in die Staatskoerant gepubliseer is, is misleidend en ʼn klug.

Die bedoeling van amnestie is om onwettige ... Lees verder


Vuurwapen-amnestie misleidend en ‘n klug

2019-11-28
Dr Pieter Groenewald

"Die afkondiging van amnestie vir onwettige vuurwapens om straffeloos ingedien te kan word vanaf 1 Desember vanjaar tot einde Mei aanstaande jaar, soos deur die minister van polisie, Bheki Cele, in die Staatskoerant gepubliseer is, is misleidend en ʼn klug," sê Pieter Groenewald, VF... Lees verder


Vuurwapen-amnestie skep verwarring

2020-06-02
Dr Pieter Groenewald

Verwarring heers oor die vroeëre uitlating van die minister van polisie, Bheki Cele, dat die amnestieperiode om onwettige vuurwapens in te handig, verleng sou word. Die bestaande amnestieperiode het op 31 Mei verstryk.

Dit moet duidelik gestel word dat die minister nie die bevoegdheid het om... Lees verder


Die polisie se bewering dat vuurwapen-amnestie misdaad laat afneem, is onwaar

2020-06-03
Dr Pieter Groenewald

Die polisie probeer die indruk skep dat dit vuurwapen-amnestie was wat gelei het tot 'n vermindering van 'n wye verskeidenheid misdaad, in werklikheid was dit 'n direkte gevolg van die landwye inperkingsperiode.

Die VF Plus het vandag in 'n vergadering van die parlementêre polisiekomitee... Lees verder


Die polisie se bewering dat vuurwapen-amnestie misdaad laat afneem, is onwaar

2020-06-03
Die Redaksie

"Die polisie probeer die indruk skep dat dit vuurwapen-amnestie was wat gelei het tot 'n vermindering van 'n wye verskeidenheid misdaad, in werklikheid was dit 'n direkte gevolg van die landwye inperkingsperiode," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Die VF Plus het vandag in 'n... Lees verder