Soek Resultate - "Vrystaat"

Nketoana: Na vyf jaar geen teken van nuwe vulliswerf waarvoor miljoene begroot is nie

2020-06-08
Die Redaksie

"Meer as vyf jaar nadat die Nketoana-plaaslike munisipaliteit (Arlington, Lindley, Petrus Steyn, Reitz) ‘n resolusie geneem het om die vullisterrein op Lindley weens gesondheidsrisiko’s na ‘n ander gebied te skuif, is dit steeds nie gedoen nie," sê Armand Cloete, VF Plus-LP... Lees verder


Masilonyana: Begroting ‘n wanvoorstelling van finansiële gesondheid

2020-07-01
Koos Pienaar

Die VF Plus het die Masilonyana-plaaslike munisipaliteit (Theunissen, Brandfort, Verkeerdevlei en Winburg) se begroting vir 2020/2021 nie gesteun nie.

Ten spyte van talle versoeke dat tariewe nie verhoog word nie, is die begroting met 4.5% tariefverhogings deur die bank aanvaar. Gegewe die huidige ... Lees verder


Vaalrivier-besoedeling: VF Plus versoek adjunkpresident om in te tree

2020-07-01
Phillip van der Merwe

Die Ngwathe-plaaslike munisipaliteit (Parys, Vredefort, Heilbron, Koppies, Edenville) word weens Eskom se weiering om substasiekapasiteit te vergroot, genoodsaak om hom skuldig te maak aan die besoedeling van die Vaalrivier deur verpligte beurtkrag toe te pas.

Benewens die ekonomiese impak wat... Lees verder


Moqhaka: Begroting nie ten gunste van inwoners

2020-07-01
Me. Jean Hatting

Die VF Plus het die Moqhaka-plaaslike munisipaliteit (Kroonstad, Steynsrus en Viljoenskroon) se begroting vir 2020/2021 nie gesteun nie.

Om die plaaslike ekonomie te stimuleer en te herstel post Covid-19 is dit nodig om ‘n gunstige omgewing vir groei te skep. Billike tariewe en belastings is ... Lees verder


Eskom-plase: Matjhabeng moes lankal grond verkoop het

2020-09-16
Die Redaksie

"Terwyl kommersiële boere gereeld deur die ANC en EFF as die sondebokke vir die grondprobleem in Suid-Afrika uitgemaak word, is dit duidelik dat die staat in besit van grond is wat nie vir behuising of voedselsekuriteit aangewend word nie," sê Armand Cloete, VF Plus-LP in die NRP en... Lees verder


Brandfort: Sisulu se voorstel om naam te verander is bisar

2020-09-28
Jan van Niekerk

Die minister van water en sanitasie, Lindiwe Sisulu, se populistiese uitsprake rondom die moontlike naamsverandering van Brandfort in die Masilonyana-plaaslike munisipaliteit (Brandfort, Winburg, Theunissen) na Winnie Mandela-dorp, bewys dat die ANC homself eerder besig hou met sinnelose... Lees verder


Metsimaholo: Raad se versuim kos R27,1 miljoen

2020-11-05
Dévar Smit

Die Metsimaholo-munisipaliteit (Sasolburg, Deneysville, Oranjeville) verloor R27,1 miljoen se voorwaardelike toekennings vir munisipale en waterinfrastruktuur weens sy versuim om die fondse te bestee. Dit terwyl dié munisipaliteit se infrastruktuur in duie stort.

Die raad se versuim om... Lees verder


Vrystaatse departement van gesondheid moet plaaslike hulpbronne benut om druk op gesondheidsektor te verlig

2018-04-18
Tammy Breedt

Hier volg uittreksels uit die VF Plus-LPW, Tammy Wessels, se toespraak tydens die begrotingsposdebat van die Vrystaatse departement van gesondheid vandag in die Vrystaatse wetgewer.

Die Vrystaatse departement van gesondheid was onder administrasie omdat hy nie aan sy statutêre funksies kon... Lees verder


Gebruik plaaslike hulpbronne om druk op VS- gesondheid te verlig

2018-04-18
Die Redaksie

"Die Vrystaatse departement van gesondheid was onder administrasie omdat hy nie aan sy statutêre funksies kon voldoen nie," sê Tammy Wessels. VF Plus-wetgewerlid in die Vrystaat.

Wessels het tydens die departement van gesondheid se begrotingsdebat Woensdag in die Vrystaatse Wetgewer... Lees verder


Toespraak in algemene begrotingsdebat in Vrystaatse Wetgewer

2014-03-18
Wouter Wessels

Agbare Speaker,

Die gans wat die goue eiers lê, glo klaarblyklik nie die sogenaamde “goeie storie” wat die ANC-regering probeer vertel nie.

Suid-Afrika en die Vrystaat se finansiële posisie is wankelrig en die begroting van die Vrystaat is onder geweldige druk.

Die Agbare... Lees verder


« 1 2 ... 5 6 7 8 9 ... 58 59 »