Soek Resultate - "Vrystaat"

Inwoners in Mangaung en Bloemwater-spervuur

2019-09-10
Die Redaksie

Die voortslepende stryd tussen die Mangaung-metro en Bloemwater het net een verloorder, en dit is die inwoners van die metro wie se vrye toegang tot voldoende water geskend word.

Die Mangaung-metro het vandag ‘n dringende aansoek in die hooggeregshof in Bloemfontein gebring waar die metro... Lees verder


Jongste plaasmoord – gemeenskappe sal moet herbesin

2020-11-12
Jan van Niekerk

Die Goudveld in die Vrystaat is ‘n duidelike brandpunt met die jongste plaasmoord op Mark Regal, wat die vyfde plaasmoord in ‘n baie kort tydsbestek in dié gebied is. Die Vrystaat beleef die afgelope maande ‘n baie ernstige toename in plaasaanvalle, met slagoffers wat hul... Lees verder


VF Plus eis ondersoek na moontlike nalatigheid van dokter

2020-11-20
Armand Cloete

Die VF Plus eis dat die LUR vir gesondheid in die Vrystaat, Montseng Tsiu, ‘n ondersoek laat doen na die omstandighede van die dood van 'n vrou van Virginia hierdie week.

Die pasiënt is Dinsdag oorlede nadat die dokter by die Katleho-hospitaal glo uitslae van ‘n EKG-toets Maandag... Lees verder


Vrystaatse plaasaanval wys polisie het nie erns met landelike beveiliging

2021-01-19
Dr Pieter Groenewald

Die voorval die afgelope naweek waar ‘n bejaarde plaasbestuurder by Zastron in die Vrystaat aangeval is en die plaaslike polisiekantoor daarna nie ‘n voertuig beskikbaar gehad het om die toneel te besoek nie, wys dat die polisie nie erns het met landelike beveiliging nie.

Dit wil... Lees verder


Vrystaatse plaasaanval wys polisie het nie erns met landelike beveiliging

2021-01-19
Die Redaksie

"Die voorval die afgelope naweek waar ‘n bejaarde plaasbestuurder by Zastron in die Vrystaat aangeval is en die plaaslike polisiekantoor daarna nie ‘n voertuig beskikbaar gehad het om die toneel te besoek nie, wys dat die polisie nie erns het met landelike beveiliging nie," sê dr. ... Lees verder


VF Plus verwelkom lewenslange vonnis vir Vrystaatse plaasmoordenaar

2021-06-03
Jan van Niekerk

Die VF Plus verwelkom die hofuitspraak waarin ‘n veroordeelde plaasmoordenaar tot lewenslange tronkstraf gevonnis is.

Thapelo Mokoena (47) het in Augustus 2004 vir Johanna van Niekerk (72) en een van haar plaaswerkers, Tororo Tsholo (43), op die plaas Dankbaarheid buite Bethlehem in die... Lees verder


Gebrekkige rampbestuur in Vrystaat is onaanvaarbaar en lei tot tragedie

2021-06-28
Jan van Niekerk

Rampbestuur in die Vrystaatse platteland verkeer in ‘n haglike toestand met dikwels slegs een brandweerwa, indien enige, wat vir verskeie dorpe in plaaslike munisipaliteite beskikbaar is.

Sowat vier huise in die Phumelela-plaaslike munisipaliteit (Vrede, Warden en Memel) het die afgelope... Lees verder


Derde plaasaanval in 24 uur in die Vrystaat

2021-11-30
Jan van Niekerk

Drie plaasaanvalle binne 24 uur in die Vrystaat maak dit opnuut duidelik dat landelike beveiliging nie ʼn prioriteit vir die ANC-regering is nie.

In die jongste voorval is Christiaan van Tonder, ʼn jong boer van Lindley vermoor. Dit volg kort op ʼn aanval gisteraand op die Venter-gesin van Bothaville ... Lees verder


Matjhabeng onder vulliskombers as gevolg van ANC-wanadministrasie

2019-09-03
Die Redaksie

Die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit se vullisverwydering is so gebrekkig dat ‘n pes van rotte gevrees word en die kiemdraende knaagdiere hulle reeds in groot getalle in vullissakke begin tuismaak.

Vullissakke staan reeds langer as ‘n maand onverwyderd in die... Lees verder


Afgeweerde plaasaanval bewys belangrikheid van gemeenskapsbeveilingstrukture

2020-01-21
Jan van Niekerk

Die VF Plus loof die paraatheid van boere en die gemeenskap van Vredefort wat hulself toegespits het op die voorkoming van misdaad en sodoende die afgelope Sondag (19 Januarie) saam met die polisie suksesvol ‘n plaasaanval afgeweer het.

Dié beplande aanval op Pieter en Erna Rademan... Lees verder


« 1 ... 3 4 5 6 7 ... 58 59 »