Soek Resultate - "Vrystaat"

VF Plus eis daadwerklike optrede in wanfunksionele Matjhabeng

2020-02-05
Die Redaksie

"Vinniger politieke optrede is nou nodig in die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit (Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg, Virginia, Welkom) wat Dinsdag ‘n Artikel 106-kennisgewing van die Vrystaatse regering ontvang het," sê Armand Cloete, VF Plus-LP in die nasionale raad... Lees verder


Kabeldiefstal in Vrystaatse munisipaliteite bron tot kommer

2020-02-17
Dévar Smit

Die VF Plus in die Vrystaat het ‘n brief gerig aan die minister van polisie, Bheki Cele en die minister van samewerkende regering, Nkosazana Dlamini-Zuma, waarin hulle versoek word om dringend in te gryp by die toenemende probleem van kabeldiefstal in die provinsie.

Daar is verlede week op... Lees verder


Nog ‘n vroueboer slagoffer van plaasaanval in Vrystaat

2020-02-24
Jan van Niekerk

Me. Mimie Jacobs, wat in 2016 aangewys is as die Vrystaatse Vroueboer van die Jaar, is Saterdagnag (22 Februarie 2020) aangeval en beseer op haar plaas.

Dit is uiters kommerwekkend dat boere wat deur regering erken word vir hul bydrae tot die landbousektor, nie volkome hul vertroue in die regering ... Lees verder


Plaasaanval beklemtoon noodsaaklikheid van gemeenskapsveiligheidsnetwerke

2020-03-04
Jan van Niekerk

Die jongste plaasaanval in die Vrystaat op ‘n bejaarde vrou van Verkykerskop in die Vrystaat beklemtoon die noodsaaklikheid vir meer effektiewe landelike beveiliging, effektiewe plaaslike veiligheidsnetwerke en goeie samewerking met die polisie.

Jan van Niekerk, VF Plus-provinsiale leier in... Lees verder


Mlamleli se arrestasie is ‘n stap in die regte rigting teen regeringskorrupsie

2020-09-30
Wouter Wessels

Die VF Plus verwelkom vandag se arrestasies deur die Valke van verskeie hooggeplaastes, wat insluit amptenare, sakemanne en politici, weens beweerde bedrog en geldwassery met betrekking tot die gewraakte asbesouditkontrak in die Vrystaat van nagenoeg R255 miljoen.

In besonder word die arrestasie... Lees verder


Mlamleli se arrestasie is ‘n stap in die regte rigting teen regeringskorrupsie

2020-09-30
Die Redaksie

"Die VF Plus verwelkom vandag se arrestasies deur die Valke van verskeie hooggeplaastes, wat insluit amptenare, sakemanne en politici, weens beweerde bedrog en geldwassery met betrekking tot die gewraakte asbesouditkontrak in die Vrystaat van nagenoeg R255 miljoen," sê Wouter Wessels, VF... Lees verder


Tokologo-brande: Vrystaatse regering verklaar provinsiale rampgebied

2020-11-16
Tammy Breedt

Die VF Plus verwelkom die besluit van die Vrystaatse premier, Sisi Ntombela, om die Vrystaat, in oorleg met die provinsiale regering, tot ‘n provinsiale rampgebied te verklaar. Dit volg nadat wegholveldbrande meer as 100 000 ha se natuurlike weiding vernietig het en die landbougemeenskap op... Lees verder


Tokologo-brande: Vrystaatse regering verklaar provinsiale rampgebied

2020-11-16
Die Redaksie

"Die VF Plus verwelkom die besluit van die Vrystaatse premier, Sisi Ntombela, om die Vrystaat, in oorleg met die provinsiale regering, tot ‘n provinsiale rampgebied te verklaar. Dit volg nadat wegholveldbrande meer as 100 000 ha se natuurlike weiding vernietig het en die landbougemeenskap op... Lees verder


Vrystaatse regering moet waterkrisis omkeer

2020-12-09
Armand Cloete

Die Vrystaatse regering moet alles moontlik doen om moontlike watertekorte weens wanbetaling aan waterrade af te weer. Waternood is altyd ewe erg, maar nou is die feesseisoen op hande na ‘n reeds moeilike jaar met Covid-19.

Munisipaliteite soos die Mangaung-metro-munisipaliteit en... Lees verder


VF Plus veroordeel jongste plaasaanval in Vrystaat

2021-05-18
Jan van Niekerk

Die VF Plus veroordeel die jongste plaasaanval in die Vrystaat waar mnr. Jansen van Rooyen op sy plaas teen die N3, tussen Warden en Harrismith, in ‘n pakkamer aangeval en onder meer met ‘n swaar voorwerp oor die kop geslaan is.

Mnr. van Rooyen word in ‘n hospitaal op Harrismith... Lees verder


« 1 2 3 4 5 6 ... 58 59 »