Soek Resultate - "Vrystaat"

Vrystaatse brande: Krisisbestuur nie genoeg nie

2021-07-13
Armand Cloete

Brande wat Maandag en Dinsdag grootskaalse verwoesting in die Vrystaat gesaai het, kon beter beheer word indien die ANC-regering die veiligheid van inwoners eerste gestel het.

Brande het vanaf onder meer Petrusburg en Koffiefontein in die Letsemeng-plaaslike munisipaliteit na ander dele van die... Lees verder


Vrystaatse LUR te bang om pa te staan vir mislukte munisipaliteite

2019-11-19
Dévar Smit

Dit is vandag weereens bevestig dat die Vrystaatse LUR van samewerkende regering, Skully Nxangisa, dink dat hy geen politieke verantwoordbaarheid vir munisipaliteite onder sy beheer hoef te aanvaar nie.

Vrystaatse munisipaliteite wat onder administrasie geplaas is (Mafube, Masilonyana en... Lees verder


Tweede plaasaanval in een week in klein Vrystaatse gebied

2020-02-26
Jan van Niekerk

Die jongste plaasaanval in die Vrystaat op mnr. Japie van den Berg op sy plaas Hillbrow in Vierfontein, beklemtoon die noodsaak vir meer effektiewe landelike beveiliging. Dit is die tweede ernstige plaasaanval in ‘n relatiewe klein gebied in die Vrystaat in die afgelope week.

‘n... Lees verder


Menslike nedersettings: ANC verkwalik steeds apartheid vir sy tekortkominge

2020-07-28
Dévar Smit

(Begrotingsposdebat in Vrystaatse wetgewer)

Die Vrystaatse ANC-regering en sy departement van menslike nedersettings se enigste twyfelagtige prestasie is hoe goed hulle daarin slaag om nie voldoende behuising en sanitasie aan die inwoners van die Vrystaat te verskaf nie.

Na 26 jaar se vrye... Lees verder


Openbare werke en infrastruktuur: Vrystaatse departement moet eerder fokus op sy finansiële gesondheid

2020-07-29
Dévar Smit

(Begrotingsposdebat in die Vrystaat-wetgewer)

Die Vrystaatse departement van openbare werke en infrastruktuur stimuleer nie die Vrystaat se ekonomie nie en dra in werklikheid net by tot die agteruitgang van munisipaliteite in die provinsie.

‘n Voorbeeld hiervan is hierdie departement se... Lees verder


Tesourie moet aanhou om luukshede uit begroting te sny

2020-07-30
Dévar Smit

(Begrotingsdebat in Vrystaat-wetgewer)

Die Vrystaat het homself voor die koms van die Covid-19-pandemie reeds in ‘n benarde ekonomiese krisis bevind. Hierdie pandemie, die inperking, ander beperkings en die irrasionele regulasies van die regering het die bestaande krisis net vererger.

Die... Lees verder


Slaggate mag nie nog lewens eis nie

2021-03-18
Dr Corné Mulder

Daar kan nie toegelaat word dat vervalle paaie en slaggate verdere menselewens eis nie en die onlangse dood van verskeie motoriste is ʼn aanklag teen die ANC-regering op alle vlakke wat geen erg het aan die instandhouding van infrastruktuur nie.

Die VF Plus het vandag die parlement van Suid-Afrika... Lees verder


Ventersburg: Vrystaat-regering se onstabiliteit dra by tot landelike onveiligheid

2021-10-22
Jan van Niekerk

Die toenemende onwettige betreding van private eiendom en die onwettige jag van wild en vee is die gevolg van ʼn gebrek aan leierskap in die Vrystaatse regering en populistiese uitsprake.

ʼn Boer van Ventersburg, Piet Kleynhans (62), is Maandagoggend op ʼn klag van poging tot moord in hegtenis geneem ... Lees verder


VF Plus eis dat tekort aan blitspatrollie-voertuie in Vrystaat aandag geniet

2019-10-28
Die Redaksie

"Die VF Plus het in ‘n brief aan die Vrystaatse LUR vir polisie, paaie en vervoer, Sam Mashinini, geëis dat sy departement dringend aandag skenk aan die nie-beskikbaarheid van polisievoertuie wat dienste van kritieke belang moet lewer," sê Armand Cloete, VF Plus LP en lid van die... Lees verder


Sol Plaatje-plaas: dienste belangriker as wit olifante

2019-11-11
Armand Cloete

Die VF Plus het in ‘n skriftelike parlementêre vraag aan die ministers van finansies, Tito Mboweni en bosbou, vissery en omgewingsake, Barabare Creecy, gevra of die regering gaan bydra tot die R14 miljoen wat die Lejweleputswa-distriksmunisipaliteit goedgekeur het om die geboorteplek... Lees verder


« 1 2 3 4 5 ... 58 59 »