2020-04-27
Dr Pieter Groenewald
Dit is ironies om vandag Vryheidsdag sonder baie vryhede te gedenk. Dit kan egter daartoe bydra om die ware betekenis van die begrip onder die mense van Suid-Afrika tuis te bring, in besonder hoe belangrik vryheid werklik is.
Die breë beleid van die regering soos swart ekonomiese bemagtiging... Lees verder
2020-04-27
Die Redaksie
"Dit is ironies om vandag Vryheidsdag sonder baie vryhede te gedenk. Dit kan egter daartoe bydra om die ware betekenis van die begrip onder die mense van Suid-Afrika tuis te bring, in besonder hoe belangrik vryheid werklik is," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.
"Die breë beleid... Lees verder
2021-04-26
Dr Pieter Groenewald
Alhoewel Suid-Afrikaners vanjaar weer Vryheidsdag vier, is hulle nie werklik vry nie. Mense moenie die misplaaste idee hê dat blote stemreg jou vryheid gee nie. Suid-Afrika is te vasgevang in korrupsie, misdaad, armoede en werkloosheid om vry te wees.
Ware vryheid is wanneer jy ’n werk ... Lees verder
2021-04-27
Die Redaksie
"Alhoewel Suid-Afrikaners vanjaar weer Vryheidsdag vier, is hulle nie werklik vry nie. Mense moenie die misplaaste idee hê dat blote stemreg jou vryheid gee nie. Suid-Afrika is te vasgevang in korrupsie, misdaad, armoede en werkloosheid om vry te wees," sê dr. Pieter Groenewald, VF... Lees verder
2022-04-27
Dr Pieter Groenewald
Die VF Plus sal nie ophou om te wys op die ongeregtighede van swart ekonomiese bemagtiging (SEB) en regstellende aksie (RA) nie, want solank daar rasdiskriminerende wette bestaan, sal minderhede in Suid-Afrika nie waarlik vry wees nie.
Veral op die dag waarop vryheid in Suid-Afrika gevier word, is ... Lees verder
2022-05-03
Heloïse Denner
(Debat in parlement: Vryheidsdag)
Gemeet aan die Suid-Afrikaanse Grondwet se Handves van Menseregte, is daar weinig sprake van regte vir die inwoners van Suid-Afrika.
Die Grondwet waarborg vryhede soos die vryheid teen diskriminasie en liggaamlike leed, die reg op gelykheid, menswaardigheid,... Lees verder
2022-04-27
Dr Pieter Groenewald
Die VF Plus sal nie ophou om te wys op die ongeregtighede van swart ekonomiese bemagtiging (SEB) en regstellende aksie (RA) nie, want solank daar rasdiskriminerende wette bestaan, sal minderhede in Suid-Afrika nie waarlik vry wees nie.
Veral op die dag waarop vryheid in Suid-Afrika gevier word, is ... Lees verder