Soek Resultate - "Vroue"

Slagspreuke alleen sal vroue se lot nie verbeter nie; ‘n verandering aan gesindheid is nodig

2019-09-03
Die Redaksie

Slagspreuke en veldtogte alleen sal die lot van vroue in Suid-Afrika nie verbeter nie. ʼn Dringende verandering in gesindheid is nodig. Vroue self moet ook opstaan en hul stemme in die stryd laat hoor en hier kan vele lesse uit die verlede geneem word.

Die wekroep van Susanna Smith en die ander... Lees verder


Almal se plig om vroueregte te bevorder

2019-09-05
Die Redaksie

Die VF Plus deel die kommer van almal in Suid-Afrika oor die groeiende voorkoms van geweld teen vroue en kinders in die land.

Geslagsgeweld, hoofsaaklik die produk van ʼn gebrek aan wedersydse respek, is buite beheer. Die polisie staan oënskynlik magteloos om dit stop te sit en die regstelsel... Lees verder


President kan ag slaan op VF Plus-voorstelle oor optrede teen geslagsgeweld

2019-09-06
Tammy Breedt

Terwyl geslagsgeweld teen vroue toeneem, is die ANC oënskynlik van mening dat nóg planne, taakspanne, slagspreuke en berade die antwoord op die probleem is.

Die VF Plus kan vandag aan president Cyril Ramaphosa sê planne alleen sal nie help nie. Daadwerklike optrede en konkrete... Lees verder


ANC maak deur sy optrede ‘n klug van Sestien Dae van Aktivisme teen Vroue en Kinders

2019-12-03
Tammy Breedt

"Nieteenstaande al die mooi slagspreuke, programme, planne en uitsprake rondom Sestien Dae van Aktivisme teen Vroue en Kinders, duur die slagting net voort," sê Tammy Breedt, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van vroue.

"Op die derde dag van die veldtog het die ANC selfs in die nasionale raad... Lees verder


VF Plus gaan Gauteng-wetgewer se veelparty-vrouekomitee versoek om saam te staan teen geweld teen vroue en kinders

2020-03-18
Me. Amanda de Lange

Die VF Plus gaan die Gautengse wetgewer se veelparty-vrouekomitee nader om misdrywe teen vroue en kinders te ondersoek en om in samewerking met ander organisasies, druk toe te pas vir swaarder strawwe en geen parool vir oortreders nie.

Verskeie rolspelers in die Suid-Afrikaanse vervolgings- en... Lees verder


Wysigingswetsontwerp op voorskrifte in siviele en strafregtelike sake: Wet help nie proaktief om die probleem van geweld teen veral vroue en kinders te voorkom nie

2020-06-09
Die Redaksie

"Voorkoming is beter as genesing, en die Wysigingswetsontwerp op Voorskrifte in Siviele en Strafregtelike Sake, in die besonder om geweld teen vroue en kinders te beperk, slaag nie in hierdie doel nie," sê Jaco Mulder, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van justisie.

"Suid-Afrika bevind hom tans ... Lees verder


Geslagsgeweld tekenend van die gewelddadige psige van Suid-Afrikaners

2020-06-30
Die Redaksie

"Geslagsgeweld raak toenemend tekenend van die gewelddadige psige van Suid-Afrikaners waar geweld geweld voed en die antwoord raak op feitlik alle sosiale kwessies as die enigste wyse om met konflik te handel," sê Tammy Breedt, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van vroue.

"Suid-Afrika het ʼn... Lees verder