Soek Resultate - "Vhembe-distrik"

Nog ʼn plaasaanval: Limpopo nou ʼn teiken

2022-09-22
Marcelle Maritz

Nóg ʼn plaasaanval in Limpopo laat die rooi ligte flikker en alles dui daarop dat dié provinsie nou ’n teiken word vir plaasaanvallers.

’n Bejaarde-egpaar is oorval en aangerand in hul plaaswoning tussen Musina en die Venetia-myn in die Vhembe-distrik.

Die VF Plus spreek... Lees verder