Soek Resultate - "VBSBank"

VBS: Verantwoordelikes se sakke moet geskud word

2019-11-07
Mnr. Michal Groenewald

Patronaatskap van die ANC mag nie ‘n paspoort wees om straffeloos by ernstige wandade betrokke te wees nie.

Alhoewel die ouditeur-generaal (OG) nou bevind het dat die R1,6 miljard wat munisipaliteite by die VBS Bank belê het waarskynlik nie verhaal sal kan word nie, dring die VF Plus... Lees verder


VBS-sage kan politieke landskap in Suid-Afrika verander

2020-06-19
Die Redaksie

Die VF Plus verwelkom die inhegtenisname en hofverskyning van die eerste agt verdagtes in die VBS-saak. Die drastiese wending in die VBS-saak kan die begin inlui van ‘n nuwe politieke era in Suid-Afrika.

Die omvang van die VBS-saak gaan waarskynlik verreikende gevolge vir bepaalde... Lees verder