Soek Resultate - "Universiteite"

Minister Nzimande wil alle hoër onderwys in diens van kulturele imperialisme stel

2019-10-29
Dr. Wynand Boshoff

Die minister vir hoër onderwys, dr. Blade Nzimande, wil nie alleenlik openbare universiteite nie, maar ook private hoër onderwysinstellings, vir kulturele onderdrukking gebruik.

Dit is die enigste redelike afleiding wat gemaak kan word na aanleiding van dr. Nzimande se onlangse antwoorde ... Lees verder


Gratis naskoolse onderwys is nie oordeelkundig nie

2020-01-24
Dr. Wynand Boshoff

Al spog die minister van hoër onderwys en opleiding, dr. Blade Nzimande, daarmee dat gratis naskoolse onderwys reeds 'n werklikheid is in Suid-Afrika, beskou die VF Plus dit nie as oordeelkundig nie.

Die minister het by 'n bekendstelling in Pretoria van die departement se gereedheid vir die... Lees verder


Landwye inperking van beweging beëindig dalk sommige studente se akademiese jaar

2020-03-24
Dr. Wynand Boshoff

Die inperking van beweging in Suid-Afrika wat president Cyril Ramaphosa op 23 Maart aangekondig het, beëindig heel moontlik die akademiese jaar van talle studente. Universiteite in Suid-Afrika het die akademiese jaar stormagtig afgeskop, met slegs agt uit 26 universiteite wat geen ontwrigting... Lees verder


Openbare en onafhanklike instellings vir hoër onderwys: VF Plus eis gelyke erkenning vir gelyke werk

2021-03-17
Dr. Wynand Boshoff

Volgens wet word hoër (tersiêre) onderwysinstellings wat aan die staat behoort, toegelaat om "universiteite" genoem te word, terwyl dié in privaatbesit as "instellings van hoër onderwys" bekend moet staan.

Hoewel onafhanklike instellings van hoër onderwys grade mag... Lees verder