Soek Resultate - "UniversiteitStellenbosch"

Vertrapping van taalregte op US is ook vertrapping van menseregte

2021-03-08
Dr Pieter Groenewald

Die Universiteit van Stellenbosch (US) moet verduidelik waarom hy toelaat dat die taalregte van sommige Afrikaanssprekende studente in koshuise op blatante wyse vertrap word waar hulle luidens berigte glo gedwing word om slegs Engels te praat.

Studente in sekere vroue-koshuise is glo deur mentors... Lees verder


Vertrapping van taalregte op US is ook vertrapping van menseregte

2021-03-08
Die Redaksie

"Die Universiteit van Stellenbosch (US) moet verduidelik waarom hy toelaat dat die taalregte van sommige Afrikaanssprekende studente in koshuise op blatante wyse vertrap word waar hulle luidens berigte glo gedwing word om slegs Engels te praat," sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF... Lees verder


Onderwyskwessies op die spits gedryf: Samelewing polariseer toenemend

2021-03-08
Dr. Wynand Boshoff

"Die onrus wat die afgelope weke in verskillende onderwysomgewings voorkom, dui op 'n diepliggende spanning en selfs polarisering in die Suid-Afrikaanse samelewing," sê dr. Wynand Boshoff, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van hoër onderwys.

"Spanning kom op verskillende plekke in die land ... Lees verder


FAK-sangbundel nodig vir US se koshuisstudente

2021-03-30
Dr Corné Mulder

ʼn Duisend rand beloning vir die naam van die selfaangestelde taalimperialis van die Universiteit Stellenbosch (US) sodat ʼn FAK-sangbundel aan haar en ʼn manlike a capella-koor van die universiteit geskenk kan word om kennis te neem van die heerlike saamsing-liedere in Afrikaans.

Dit is klaarblyklik ... Lees verder


MRK se ondersoek na Afrikaans by US moet ook die kultuur van vyandigheid teenoor Afrikaanssprekendes by die universiteit insluit

2021-06-14
Dr Pieter Groenewald

(Voorlegging van dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier, oor die MRK se ondersoek na die onderdrukking van Afrikaans by die US. Volledige voorlegging hierby aangeheg)

Die Menseregtekommissie van Suid-Afrika (MRK) se ondersoek na die onderdrukking van Afrikaans by die Universiteit van Stellenbosch... Lees verder