Soek Resultate - "Tussenverkiesings"

VF Plus verower nog 'n DA-wyk – bewys volgehoue groei in steun

2019-09-19
Die Redaksie

"Die uitslag van die tussenverkiesing in Wyk 2 van die JB Marks Munisipaliteit (Potchefstroom), dien as bewys dat die VF Plus volgehoue groei in steun geniet. Die VF Plus het hierdie wyk van die DA gewen," sê Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

 

"Dit is die tweede wyk wat die VF Plus in ... Lees verder


Tussenverkiesings wys nuwe politieke speelvlak het aangebreek

2019-11-28
Dr Pieter Groenewald

"Die tussenverkiesing gister in Thabazimbi in die Limpopo-provinsie herbevestig onteenseglik dat ʼn nuwe tydvak in Suid-Afrikaanse politiek aangebreek het. Die VF Plus gaan voort om sy uitstaande groei sedert die 2016-plaaslike verkiesing gehandhaaf en daarop voort te bou," sê Pieter... Lees verder


Herverkiesings van Phokwane en Renosterberg bied geleentheid vir werklike verandering

2020-10-23
Dr. Wynand Boshoff

Die Phokwane- (Jan Kempdorp, Hartswater en Pampierstad) en Renosterberg- (Vanderkloof, Petrusville en Phillipstown) munisipale rade is ontbind na lang periodes van erge wanadministrasie en die VF Plus kan die nodige herstel en verandering teweeg bring.

Die VF Plus stel kandidate van gehalte wat... Lees verder


Kiesers draai al hoe meer na die VF Plus – ook op munisipale vlak

2020-11-12
Die Redaksie

"Uitslae van verskeie munisipale tussenverkiesings landwyd gister bevestig die tendens van verlede jaar se nasionale verkiesing en in plaaslike tussenverkiesings sedertdien dat kiesers die VF Plus toenemend as alternatief tot die DA verkies," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Die VF... Lees verder