Soek Resultate - "TshwaneMetroraad"

ANC-binnegevegte striem vooruitgang van Tshwane-metroraad en benadeel inwoners

2020-03-03
Mnr. Sakkie du Plooy

Die VF Plus is sterk gekant teen die optrede van raadslede in die Tshwane-metroraad wat weens politieke verdeeldheid telkens die raadsaal verlaat en raadslede wat hul pligte wil uitvoer, verhinder om dit te doen.

Die werksaamhede van die Tshwane-metroraad word gekortwiek deur... Lees verder


Optrede om Tshwane-metroraad onder administrasie te plaas, is voortydig en polities gemotiveerd

2020-03-05
Awie Erasmus

Die Gautengse premier, David Makuhura, se aankondiging vandag dat die Tshwane-metroraad onder administrasie geplaas word, is voortydig en polities gemotiveerd.

Die implikasie daarvan is dat wanneer die metroraad ontbind word in terme van Artikel 139(1)(c) van die Grondwet, moet ʼn verkiesing binne... Lees verder


VF Plus verwelkom hofuitspraak oor Tshwane-metro

2020-04-29
Jaco Mulder

Die VF Plus verwelkom die uitspraak van die Noord-Gauteng-hooggeregshof wat die besluit van die Gautengse regering om Tshwane-metro onder administrasie te plaas, om te keer.

Gauteng se premier, David Makhura, en sy LUR vir samewerkende regering, Lebogang Maile, het met die besluit duidelik hul mag ... Lees verder


VF Plus verwelkom hofuitspraak oor Tshwane-metro

2020-04-29
Die Redaksie

"Die VF Plus verwelkom die uitspraak van die Noord-Gauteng-hooggeregshof wat die besluit van die Gautengse regering om Tshwane-metro onder administrasie te plaas, om te keer," sê Jaco Mulder, VF Plus-LP en provinsiale leier in Gauteng.

"Gauteng se premier, David Makhura, en sy LUR vir... Lees verder


Gautengse LUR vir Cogta se appél teen beslissing van Tshwane-administrasie is ‘n desperate poging tot die ondermyning van ‘n demokratiees verkose koalisieregering

2020-05-07
Adv Anton Alberts

Die VF Plus beskou die appèl wat die provinsiale ANC-regering in Gauteng gaan instel teen die tersydestelling van die administrasieproses van die Tshwane-metro, as niks anders nie as 'n desperate poging om die mag in die metro op 'n ondemokratiese wyse te bekom.

Die hofbeslissing van die... Lees verder


Tshwane-hofuitspraak: Demokrasie in ere herstel en provinsiale ANC-regering kry bloedneus

2020-06-10
Adv Anton Alberts

Die VF Plus is verheug oor die sinvolle uitspraak van die Gautengse hooggeregshof dat die vorige uitspraak dat die Tshwane-metroraad onwettig onder administrasie geplaas is, onmiddellik van krag is ten spyte van 'n hangende appèl in die saak.

Hiermee is demokrasie in ere herstel en is die... Lees verder


VF Plus vra inwoners van Pretoria om insette te lewer oor voorgestelde waardasierol

2020-06-11
Awie Erasmus

Die VF Plus doen ʼn beroep op inwoners van Pretoria om die voorgestelde eiendoms-waardasierol vir dié metro noukeurig na te gaan om seker te maak die waarde gekoppel aan hul eiendom is billik. Indien nie, moet daar sonder verwyl beswaar aangeteken word.

Die voorgestelde waardasierol sal,... Lees verder


VF Plus betwyfel of Tshwane-metro die regsbevoegdheid het om begroting goed te keur

2020-06-17
Awie Erasmus

Die VF Plus twyfel of die administrateurs wat deur die Gauteng-provinsie aangestel is om die Tshwane-metroraad te bestuur, die regsbevoegdheid het om die begroting vir die 2020/21-finansiële jaar goed te kan keur.

Die huidige administrasiebevel in terme van Artikel 139 (c) van die Grondwet,... Lees verder


VF Plus waarsku administrateurs van Tshwane-metro oor beoogde nuwe aanstellings en neem saak na Gauteng-provinsie

2020-07-15
Awie Erasmus

 

Administrateurs van die Tshwane-metroraad is tans besig om nie-kritiese poste te adverteer in ʼn afdeling wat nie amptelik bestaan nie terwyl hulle in elk geval nie by magte is om die betrokke aanstellings te doen nie.

Daar word tans tien poste geadverteer vir die afdeling van... Lees verder


VF Plus veroordeel Samwu-stakers se optrede en eis aanspreeklikheid van leierskap

2020-07-21
Awie Erasmus

Die VF Plus veroordeel die optrede van lede van die Suid-Afrikaanse Munisipale Werkersvakbond (Samwu) wat vanoggend eiendom van Tshwane House, die metroraad se hoofkantoor, gedurende ʼn onwettige staking beskadig het. Die VF Plus dring daarop aan dat Samwu se leierskap hiervoor verantwoordelik gehou ... Lees verder


« 1 2 »