Soek Resultate - "Tshwane-metroraad"

Beweerde opnames van Tshwane-burgemeester dui op DA-probleme in metro

2019-11-25
Awie Erasmus

Die VF Plus het met skok verneem van klankgrepe wat tans die rondte doen op verskeie sosiale media platforms van gesprekke tussen die burgemeester van Tshwane, Stevens Mokgalapa en die burgemeesterskomiteelid vir vervoer, Sheila Senkubuge.

Die klankgrepe bevat na bewering gesprekke oor verskeie... Lees verder


Rooi ligte flikker vir demokrasie na Gautengse LUR vir CoGTA die Tshwane-metro onder administrasie plaas

2019-12-06
Jaco Mulder

Die rooi ligte flikker vir demokrasie in Gauteng nadat die waarnemende speaker tydens die raadsvergadering Donderdag in die Tshwane-metro deur die ANC en EFF met geweld verhinder is om sy stoel in te neem.

Die gebeure het die tafel gedek vir die LUR vir samewerkende regering in Gauteng, mnr.... Lees verder


Rooi ligte flikker vir demokrasie na Gautengse LUR vir CoGTA die Tshwane-metro onder administrasie plaas

2019-12-06
Die Redaksie

"Die rooi ligte flikker vir demokrasie in Gauteng nadat die waarnemende speaker tydens die raadsvergadering Donderdag in die Tshwane-metro deur die ANC en EFF met geweld verhinder is om sy stoel in te neem," sê Jaco Mulder, VF Plus-LP en provinsiale leier van Gauteng.

"Die gebeure het die... Lees verder


Wanadministrasie kos Tshwane-belastingbetalers duisende

2020-01-20
Jaco Mulder

Wanadministrasie deur die Tshwane-metroraad se Groeps-eiendomsbestuursdepartement (Group Property Management Department) het daartoe gelei dat belastingbetalers van die Tshwane-metro duisende rand moes opdok om die belasting- en dienstegeld van die voormalige ampswoning van die metro te bly... Lees verder


Skorsings: Gautengse LUR vir plaaslike regering tree buite sy magte op

2020-01-23
Jaco Mulder

Die Gautengse LUR vir plaaslike regering en tradisionele aangeleenthede (Cogta), Lebogang Maile, tree buite orde op deur die voormalige speaker van die Johannesburgse metroraad, Vasco da Gama, en die speaker van die Tshwane-metroraad, Katlego Mathebe, vir ses maande sonder betaling te skors.

Maile ... Lees verder


Wonderboom-lughawe moet as ekonomiese eenheid bestuur word sonder korrupsie en tenderbedrog

2020-02-04
Awie Erasmus

Die media het onlangs weer berig oor die Wonderboom-lughawe se probleme rakende aantygings van korrupsie, onregmatige aanstellings van eksterne kontrakteurs en tenderbedrog.

Die VF Plus is van mening dat daar ‘n nuwe benadering met die bedryf van die lughawe gevolg sal moet word, aangesien... Lees verder


ANC se strewe na mag belemmer dienslewering in Tshwane-metro

2020-03-11
Mnr. Sakkie du Plooy

Die volgehoue onaanvaarbare gedrag van die ANC- en EFF-raadslede het gister weer veroorsaak dat die Tshwane-metroraad se diensleweringprosesse gekniehalter word deurdat dié twee partye nie die raadsvergadering bygewoon het nie.

Die waarnemende speaker, Zweli Khumalo, het die vergadering... Lees verder


VF Plus versoek Gautengse LUR vir samewerkende regering om administrateur van Tshwane-metro te skors

2020-04-24
Jaco Mulder

Die VF Plus versoek die LUR vir samewerkende regering (Cogta) in Gauteng, mnr. Lebogang Maile, om die hoofadministrateur van die Tshwane-metro, mnr. Mpho Nawa, onmiddellik uit sy amp te verwyder weens sy beweerde oortreding van die inperkingsregulasies.

Nawa het dié week, in stryd met die... Lees verder


VF Plus versoek Gautengse LUR vir samewerkende regering om administrateur van Tshwane-metro te skors

2020-04-24
Die Redaksie

"Die VF Plus versoek die LUR vir samewerkende regering (Cogta) in Gauteng, mnr. Lebogang Maile, om die hoofadministrateur van die Tshwane-metro, mnr. Mpho Nawa, onmiddellik uit sy amp te verwyder weens sy beweerde oortreding van die inperkingsregulasies," sê Jaco Mulder, VF Plus-LP en... Lees verder


Gautengse LUR vir Cogta se appèl teen beslissing van Tshwane-administrasie is ‘n desperate poging tot die ondermyning van ‘n demokraties verkose koalisieregering

2020-05-07
Die Redaksie

"Die VF Plus beskou die appèl wat die provinsiale ANC-regering in Gauteng gaan instel teen die tersydestelling van die administrasieproses van die Tshwane-metro, as niks anders nie as 'n desperate poging om die mag in die metro op 'n ondemokratiese wyse te bekom," sê adv. Anton... Lees verder


« 1 2 »