Soek Resultate - "Transitorooftogte"

Transito- en gewapende rooftogte in Gauteng neem toe weens polisie se tekort aan wapens, ammunisie en opleiding

2020-03-05
Kobus Hoffman

Die toename aan transitorooftogte in Gauteng kan toegeskryf word aan die polisie se tekort aan wapens, ammunisie en opleiding in dié provinsie.

Sedert die begin van die jaar is 26 transitorooftogte in Gauteng aangemeld en veral in die bekamping van dié soort rooftogte is die... Lees verder


VF Plus vra polisie om meer polisie-helikopters beskikbaar te stel in die bekamping van misdaad

2020-03-24
Kobus Hoffman

Die VF Plus gaan weer die Gautengse polisie versoek om toe te sien dat die polisie se lugvleuel ten volle funksioneer sodat dié afdeling ‘n ondersteuningsdiens met die bestryding van misdaad, veral transitorooftogte, kan lewer.

‘n Geldwa is vanoggend op die Ventersdorppad in... Lees verder


Polisie in Gauteng bevestig dat agtien sekuriteitsbeamptes gesterf en 81 beseer is in vorige finansiële boekjaar in transitorooftogte

2020-10-08
Kobus Hoffman

Die Gautengse LUR vir gemeenskapsveiligheid, Faith Mazibuko, het in ‘n geskrewe vraag van die VF Plus bevestig dat 61 transitorooftogte in die vorige finansiële jaar uitgevoer is waarin agtien sekuriteitsbeamptes doodgeskiet en 81 beseer is. In die eerste drie maande van 2020 is reeds 26 ... Lees verder