Soek Resultate - "TjaartSteenkamp"
2019-10-22
Tjaart Steenkamp
Die skade wat ‘n brand gister (21 Oktober) in Tarlton buite Krugersdorp aangerig het, kon verhinder gewees het indien mense versigtigheid aan die dag lê en keer dat oop vure buite beheer raak.
Veeweiding en landerye is vernietig en die gemeenskap moes inspring en help om die brand te... Lees verder
2020-01-16
Tjaart Steenkamp
Eskom se aankondiging eergister (Dinsdag) in ‘n plaaslike koerant van sy voorneme om Krugersdorp, Pine Haven, Munsieville en Ruimsig se kragtoevoer vanaf 12 Maart vanjaar daagliks met ure te onderbreek, het verreikende gevolge vir inwoners en veral sake-ondernemings.
Volgens die kennisgewing ... Lees verder
2020-02-19
Tjaart Steenkamp
Die ANC-beheerde Mogale City-stadsraad in Krugersdorp se doelbewuste vertraging om ‘n vergadering te belê vir die verkiesing van ‘n nuwe burgemeester, is ‘n strategiese skuif om te verhoed dat opposisiepartye die leisels oorneem.
Burgemeester Patrick Lipudi is op 12... Lees verder
2020-03-10
Tjaart Steenkamp
Die VF Plus gaan die Gautengse premier, David Makhura en die LUR vir plaaslike regering en tradisionele aangeleenthede (Cogta), Lebogang Maile, versoek om die prosedures wat gevolg is tydens die Mogale City-plaaslike munisipaliteit (Krugersdorp, Magaliesburg, Muldersdrift) se raadsvergadering van... Lees verder
2020-05-06
Tjaart Steenkamp
Die VF Plus is geskok deur die optrede van die speaker van die Mogale City-plaaslike munisipaliteit (Krugersdorp, Magaliesburg, Muldersdrift), me. Noluthando Mangole, wat te midde van ʼn nasionale ramptoestand meer as 77 stadsraadslede en amptenare Donderdagoggend byeen wil bring om deel te neem aan ... Lees verder
2020-05-18
Tjaart Steenkamp
Die afwesigheid van patrolliedienste van gemeenskappolisiëringforums (GPF) in Krugersdorp het misdaad in dié dorp laat toeneem.
Vermeende koperdiewe is feitlik daagliks besig om elektriese kragbokse oop te breek om smeltdrade te steel. Die smeltdrade het feitlik geen herverkoopwaarde... Lees verder
2020-07-03
Tjaart Steenkamp
Die VF Plus in Mogale City-plaaslike munisipaliteit (Krugersdorp, Magaliesburg, Tarlton, Muldersdrif) kan nie die finansiële begroting vir die 2020/2021-boekjaar steun nie aangesien die speaker, Noluthando Mongole, geen van die opposisiepartye ’n spreekbeurt gegun het nie en... Lees verder
2020-07-21
Tjaart Steenkamp
Die Mogale City-plaaslike munisipaliteit (Krugersdorp, Tarlton, Magaliesburg, Muldersdrift en Munsieville) se onvermoë om inwoners se water- en elektrisiteitsmeters gedurende die eerste gedeelte van die grendeltydperk te lees, het tot gevolg dat huiseienaars aan die einde van die maand sowat... Lees verder
2020-08-25
Tjaart Steenkamp
Die VF Plus het ‘n klag van waterbesoedeling ingedien by die Gautengse departement van omgewingsake en landelike-ontwikkeling teen die Mogale City-plaaslike munisipaliteit (Krugersdorp, Tarlton, Magaliesburg en Muldersdrift) weens die rioolstorting in drie riviere asook ondergrondse... Lees verder
2020-10-06
Tjaart Steenkamp
Die VF Plus se klag aan die Gautengse departement van omgewingsake en landelike ontwikkeling oor ernstige waterbesoedeling en rioolstorting deur die Mogal City-plaaslike munisipaliteit (Krugersdorp, Tarlton, Magaliesburg en Muldersdrift), het vrugte afgewerp met ʼn besoek van inspekteurs van die... Lees verder