Soek Resultate - "Thabazimbi"

MRK ondersoek klag van rioolwater wat in Krokodilrivier vloei

2019-11-01
Marcelle Maritz

Die VF Plus het op 30 Junie 2019 ‘n klag by die Menseregtekommissie (MRK) ingedien nadat die party klagtes van die publiek ontvang het oor riool wat by Northam en Thabazimbi in die Bier- en Rooikuilspruite vloei. Die spruite voed die Krokodilrivier.

Die gemeenskap van Thabazimbi en Northam... Lees verder


Tussenverkiesings wys nuwe politieke speelvlak het aangebreek

2019-11-28
Dr Pieter Groenewald

Die tussenverkiesing gister in Thabazimbi in die Limpopo-provinsie herbevestig onteenseglik dat ʼn nuwe tydvak in Suid-Afrikaanse politiek aangebreek het. Die VF Plus gaan voort om sy uitstaande groei sedert die 2016-plaaslike verkiesing gehandhaaf en daarop voort te bou.

Die VF Plus se steun in... Lees verder


Thabazimbi-rioolwerke word herstel ná druk van die VF Plus

2020-03-11
Marcelle Maritz

Na maande se volgehoue druk deur die VF Plus het Thabazimbi se plaaslike munisipaliteit met die nodige herstelwerk aan dié dorp se rioolstelsel begin. Die munisipaliteit het ook begin met die opruiming van die stortingsterrein wat ʼn gesondheidsgevaar inhou.

Die Menseregtekommissie (MRK) het ... Lees verder