Soek Resultate - "Tesourie"

Nasionale tesourie wat moet waak oor ander departemente is self die spoor byster

2019-11-21
Wouter Wessels

Die nasionale tesourie, wie se plig dit is om as waghond op te tree oor ander departemente, is luidens die verslag van die ouditeur-generaal (OG) oor die nasionale tesourie en entiteite, self die spoor byster.

 

Een van die belangrikste punte in die verslag is dat die nasionale tesourie en... Lees verder


Belastingbetalers kan nie langer die ANC-regering se mislukkings finansier nie

2019-12-04
Wouter Wessels

(Parlementêre debat: Mediumtermyn-begrotingsbeleid en die aansuiweringsbegroting)

Die gans wat die goue eiers lê en wat moet betaal vir die ANC se mislukkings – die belastingbetaler - kan nie meer nie.

Dit is ook nie nodig vir enigiemand om die staande komitee oor begrotings by... Lees verder


ANC-regering se mislukking moedig belastingweerhouding aan

2020-07-23
Wouter Wessels

(Debat in parlement: Aansuiweringsbegroting vir Nasionale Tesourie)

Die minister van finansies, Titi Mboweni, het die VF Plus onlangs skerp aangeval omdat die party volgens hom belastingweerhouding gepropageer het. Dit is nie korrek nie.

Die waarheid is dat die ANC-regering dit self doen deur... Lees verder


Tesourie moet aanhou om luukshede uit begroting te sny

2020-07-30
Dévar Smit

(Begrotingsdebat in Vrystaat-wetgewer)

Die Vrystaat het homself voor die koms van die Covid-19-pandemie reeds in ‘n benarde ekonomiese krisis bevind. Hierdie pandemie, die inperking, ander beperkings en die irrasionele regulasies van die regering het die bestaande krisis net vererger.

Die... Lees verder