Soek Resultate - "Tenderbedrog"

Korrupsie met tenderprosesse tydens Covid-19-pandemie te wagte: VF Plus verwelkom SOE-ondersoek

2020-05-18
Jaco Mulder

Teen die agtergrond van die kultuur van stroping en korrupsie wat onder ANC-bewind vaardig geraak het, was grootskeepse korrupsie met tenderprosesse tydens die Covid-19-pandemie te wagte. Die VF Plus verwelkom daarom die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) se ondersoek oor die aangeleentheid.

Tydens... Lees verder


Korrupsie met tenderprosesse tydens Covid-19-pandemie te wagte: VF Plus verwelkom SOE-ondersoek

2020-05-18
Die Redaksie

"Teen die agtergrond van die kultuur van stroping en korrupsie wat onder ANC-bewind vaardig geraak het, was grootskeepse korrupsie met tenderprosesse tydens die Covid-19-pandemie te wagte. Die VF Plus verwelkom daarom die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) se ondersoek oor die aangeleentheid,"... Lees verder


Ramaphosa se kabinetskomitee net oëverblindery

2020-08-11
Dr Pieter Groenewald

President Cyril Ramaphosa se ministeriële taakspan wat verslag moet doen oor bedrog en korrupsie met tenders en kontrakte wat met Covid-19 verband hou, is niks anders nie as oëverblindery nie en ‘n poging om die publiek te paai deur voor te gee die regering is bewus van korrupsie en ... Lees verder


ANC het nie werklik die politieke wil om korrupsie te beveg nie

2020-10-27
Dr Pieter Groenewald

(Debat in parlement oor korrupsie met Covid-19-tenders)

Die ANC het nog nooit die politieke wil gehad om korrupsie te beveg nie en dit sal moeilik wees om die uitsprake van president Cyril Ramaphosa oor korrupsiebestryding ernstig op te neem sonder daadwerklike optrede en resultate.

Op 21 April... Lees verder


SOE-verslag oor Covid-bedrog lyk na oortjies van die seekoei

2022-01-25
Dr Pieter Groenewald

Die verslag van die SOE wat aantoon dat daar onreëlmatighede betrokke was by sowat twee derdes van die 4 549 afgehandelde sake wat die eenheid ondersoek het, is waarskynlik net die oortjies van die seekoei in ’n veel groter bedrogspul.

Die SOE het 5 467 sake ondersoek van tenders wat... Lees verder