Soek Resultate - "Tegnologie"

Goed vir Suid-Afrika om deel te wees van internasionale SKA-projek, maar betrokke gemeenskappe moet in ag geneem word

2019-11-07
Dr. Wynand Boshoff

Dit is goed dat Suid-Afrika deel is van die Square Kilometer Array (SKA), een van die grootste wetenskapspsprojekte op aarde. Dit is nietemin belangrik om na die sosio-ekonomiese impak van so 'n projek ook te kyk.

In ontmoetings met die parlementêre portefeuljekomitee het die SKA erken dat... Lees verder


Wetenskap en innovasie skep basis vir land se ekonomie en sosiale werklikheid

2019-11-19
Die Redaksie

"Wetenskap en innovasie skep die basis waarop 'n land se ekonomie en selfs sy sosiale werklikheid gebou word. Arm lande is nie dié sonder hulpbronne nie, maar dié waar wetenskap geminag word en innovasie nie plaasvind nie," sê Wynand Boshoff, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van... Lees verder


Wetenskap en innovasie skep basis vir land se ekonomie en sosiale werklikheid

2019-11-19
Dr. Wynand Boshoff

(Begrotingsverslag in parlement: Wetenskap en tegnologie)

 

Wetenskap en innovasie skep die basis waarop 'n land se ekonomie en selfs sy sosiale werklikheid gebou word. Arm lande is nie dié sonder hulpbronne nie, maar dié waar wetenskap geminag word en innovasie nie plaasvind... Lees verder


TV-klaskamers – die tegnologie bestaan reeds, maar korona dwing dit na die hoofstroom

2020-03-25
Dr. Wynand Boshoff

Die tegnologie om skoolonderwys deur afstandsleer aan te bied, word reeds betreklik algemeen deur onafhanklike skole gebruik. Die tegnologie is dus beskikbaar en op beperkte skaal reeds getoets.

Dit is van belang, nadat die minister van telekommunikasie en posdienste Stella Ndabeni-Abrahams,... Lees verder