Soek Resultate - "TammyBreedt"

Geslagsgeweld: Regering moet daarop fokus om huidige stelsels te verbeter

2020-08-28
Tammy Breedt

(Debat in Vroue-parlement)

Die tema van vandag se vroue-parlement is teenstrydig met die werklikhede wat vroue ervaar. Die grootste mislukking van die bevordering van kollektiewe pogings om geslagsgegronde geweld te beëindig, is dat daar nie werklike kollektiewe pogings bestaan nie.

... Lees verder

Geslagsgeweld: Regering moet daarop fokus om huidige stelsels te verbeter

2020-08-28
Die Redaksie

"Die tema van vandag se vroue-parlement is teenstrydig met die werklikhede wat vroue ervaar. Die grootste mislukking van die bevordering van kollektiewe pogings om geslagsgegronde geweld te beëindig, is dat daar nie werklike kollektiewe pogings bestaan nie," sê Tammy Breedt, VF Plus-LP... Lees verder


OG-verslag bewys departement van landbou faal alle boere

2020-09-02
Tammy Breedt

Die ouditeur-generaal (OG), Kimi Makwetu, het tydens die oudit van die Covid-19-verligtingsfondse aan kleinskaal-boere, bevind dat daar nie voldoende rekordhouding ten opsigte van begunstigdes was nie.

Hy het sy kommer uitgespreek teenoor die onvoldoende en onbillike proses wat gevolg is met die... Lees verder


« 1 2 3 4 5 6 »