Soek Resultate - "TammyBreedt"

Regering besef duidelik nie die gevaar wat ‘n sukkelende landboubedryf vir die land inhou nie

2020-07-21
Tammy Breedt

(Debat in parlement: Aansuiweringsbegroting vir departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling)

Die ANC-regering besef duidelik nie die wesenlike gevaar wat ʼn sukkelende landboubedryf vir Suid-Afrika inhou nie. Landbou is in groot moeilikheid, en daarom Suid-Afrika ook. Dit kan ... Lees verder


Regering besef duidelik nie die gevaar wat ‘n sukkelende landboubedryf vir die land inhou nie

2020-07-21
Die Redaksie

"Die ANC-regering besef duidelik nie die wesenlike gevaar wat ʼn sukkelende landboubedryf vir Suid-Afrika inhou nie. Landbou is in groot moeilikheid, en daarom Suid-Afrika ook. Dit kan nie langer so aangaan nie," sê Tammy Breedt, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van landbou.

"Die... Lees verder


Departement vir vroue, kinders en persone met gestremdhede dui reeds op die probleme in Suid-Afrika se samelewing

2020-07-22
Tammy Breedt

(Debat in parlement: Aansuiweringsbegroting vir departement van Vroue, Kinders en Persone met gestremdhede)

ʼn Departement vir vroue, kinders en persone met gestremdhede dui reeds op die diepliggende probleme in Suid-Afrika se samelewing. In ʼn samelewing met waarlik gelyke geleenthede vir almal in... Lees verder


Departement vir vroue, kinders en persone met gestremdhede dui reeds op die probleme in Suid-Afrika se samelewing

2020-07-22
Die Redaksie

"ʼn Departement vir vroue, kinders en persone met gestremdhede dui reeds op die diepliggende probleme in Suid-Afrika se samelewing. In ʼn samelewing met waarlik gelyke geleenthede vir almal in die private en openbare sektore, sou só ʼn departement oorbodig wees," sê Tammy Breedt, VF... Lees verder


Balans tussen omgewing en huidige globale probleme met behou word

2020-07-23
Tammy Breedt

(Debat in parlement: Aansuiweringsbegroting vir omgewingsake, bosbou en visserye)

Die omgewing en die bewaring van natuurlike hulpbronne mag nie ondergeskik gestel word aan volhoubare ontwikkeling en huidige globale probleme soos die Covid-19-pandemie nie.

Dit sal ‘n fyn balans verg om ter... Lees verder


Departement van maatskaplike ontwikkeling se taak is enorm, maar sy prioriteite verkeerd

2020-07-24
Tammy Breedt

(Debat in parlement: Aansuiweringsbegroting vir departement van maatskaplike ontwikkeling)

Die departement van maatskaplike ontwikkeling het ‘n enorme taak op sy hande, soveel meer so tydens die Covid-19-pandemie. Tog is sy prioriteite verkeerd in soverre dit volhoubare maatskaplike... Lees verder


ANC het sy eie Vryheidsmanifes verraai met verbreekte beloftes en chaotiese implementering van hulp aan armes

2020-07-30
Tammy Breedt

(Debat in parlement oor verklaring van minister oor sosio-ekonomiese ingrypings om impak van Covid-19-pandemie te versag)

Te midde van 'n byna eindelose reeks verbreekte beloftes word daar van gewone arm Suid-Afrikaners verwag om te oorleef met 'n totaal ontoereikende bedrag van R350 as... Lees verder


VF Plus-jeug vier Afrikaanse Taaldag te midde van nuwe normaal

2020-08-15
Tammy Breedt

Die nasionale inperking het nie daarin geslaag om die VF Plus-jeug se Taaldagvieringe te stuit nie. Alhoewel die jeug nie die Taalmonument kon besoek nie, is Taaldag vanoggend deur middel van 'n virtuele webinaar gevier.

Die Afrikaner word in die huidige politieke klimaat gereeld afgemaak as... Lees verder


ANC se geslags-kwotabeleid leer vroue dat hulle nie goed genoeg of regtig gelyk is nie

2020-08-18
Tammy Breedt

(Vroue-debat in parlement)

Kwotas vir die verteenwoordiging van vroue, soos die ANC dit toepas, is nie gelykstaande aan ware geslagsgelykheid nie.

Die ANC se kwotas en geslagsgegronde regstellende aksie-wetgewing en -beleid sê vir jong meisies dat hulle nie goed genoeg is nie; dat hulle nie ... Lees verder


ANC se geslags-kwotabeleid leer vroue dat hulle nie goed genoeg of regtig gelyk is nie

2020-08-18
Die Redaksie

"Kwotas vir die verteenwoordiging van vroue, soos die ANC dit toepas, is nie gelykstaande aan ware geslagsgelykheid nie," sê Tammy Breedt, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van vroue, jeugdiges en gestremdes.

"Die ANC se kwotas en geslagsgegronde regstellende aksie-wetgewing en -beleid... Lees verder


« 1 2 3 4 5 6 »