Soek Resultate - "TammyBreedt"

VF Plus-jeug vier nie oppervlakkig Jeugdag nie

2020-06-16
Die Redaksie

"Die ANC-regering hou die jeug van vandag gyselaar en daarom herdenk die VF Plus-jeug nie op hierdie dag Jeugdag nie. Die VF Plus-jeug kan hom nie verbind tot ‘n edelheidsvertoon ten opsigte van Jeugdag nie, aangesien dit in die huidige politieke klimaat beslis nie ‘n viering is nie,"... Lees verder


ANC faal jeug

2020-06-17
Tammy Breedt

(Parlementêre debat: Jeugdag)

Die ANC-regering skets jaar na jaar ‘n prentjie van sukses en beklemtoon die belangrikheid van die 1976-optogte vir die jeug, maar in werklikheid laat die ANC die jeug van Suid-Afrika in die steek en hou hulle sodoende al vir 26 jaar gyselaar.

Suid-Afrika ... Lees verder


ANC faal jeug (Parlementêre debat: Jeugdag)

2020-06-17
Die Redaksie

"Die ANC-regering skets jaar na jaar ‘n prentjie van sukses en beklemtoon die belangrikheid van die 1976-optogte vir die jeug, maar in werklikheid laat die ANC die jeug van Suid-Afrika in die steek en hou hulle sodoende al vir 26 jaar gyselaar," sê Tammy Breedt, VF Plus-LP en nasionale... Lees verder


Donker toekoms wink vir jeug sonder ingrypende gesindheidsveranderings

2020-06-26
Tammy Breedt

‘n Donker toekoms wink vir die jeug van Suid-Afrika onder die ANC-regering en sonder ingrypende gesindheidsveranderings. Die Covid-19-pandemie het ‘n reeds wankelende ekonomie bykans vernietig. Werkgeleenthede raak toenemend minder en die toekoms hou nie goeie vooruitsigte in nie.

Om... Lees verder


Geslagsgeweld tekenend van die gewelddadige psige van Suid-Afrikaners

2020-06-30
Tammy Breedt

Geslagsgeweld raak toenemend tekenend van die gewelddadige psige van Suid-Afrikaners waar geweld geweld voed en die antwoord raak op feitlik alle sosiale kwessies as die enigste wyse om met konflik te handel.

Suid-Afrika het ʼn land geraak van onverdraagsame, gewelddadige mense.

Hou ons nie van... Lees verder


Geslagsgeweld tekenend van die gewelddadige psige van Suid-Afrikaners

2020-06-30
Die Redaksie

"Geslagsgeweld raak toenemend tekenend van die gewelddadige psige van Suid-Afrikaners waar geweld geweld voed en die antwoord raak op feitlik alle sosiale kwessies as die enigste wyse om met konflik te handel," sê Tammy Breedt, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van vroue.

"Suid-Afrika het ʼn... Lees verder


Droogteramptoestand opgehef: VF Plus eis antwoorde

2020-07-17
Tammy Breedt

Die VF Plus beskou die regering se opheffing van die droogteramptoestand as ‘n genadelose klap in die gesig van kommersiële boere en voedselsekerheid in Suid-Afrika.

Dié droogteramptoestand is op 4 Maart 2020 in werking gestel en sonder seremonie opgehef nadat die regering... Lees verder


Droogteramptoestand opgehef: VF Plus eis antwoorde

2020-07-17
Die Redaksie

"Die VF Plus beskou die regering se opheffing van die droogteramptoestand as ‘n genadelose klap in die gesig van kommersiële boere en voedselsekerheid in Suid-Afrika," sê Tammy Breedt, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van landbou.

"Dié droogteramptoestand is op 4 Maart 2020... Lees verder


Departement van vervoer dalk net nog ‘n slaggat in pad van Suid-Afrika se verval

2020-07-21
Tammy Breedt

(Debat in parlement: Aansuiweringsbegroting vir Departement van vervoer)

Om Suid-Afrika se ekonomie te laat groei, is infrastruktuurontwikkeling en -instandhouding nodig om ‘n gunstige omgewing vir die privaatsektor te skep vir werkskepping en beleggings. Hierin speel die departement van... Lees verder


Departement van vervoer dalk net nog ‘n slaggat in pad van Suid-Afrika se verval

2020-07-21
Die Redaksie

"Om Suid-Afrika se ekonomie te laat groei, is infrastruktuurontwikkeling en -instandhouding nodig om ‘n gunstige omgewing vir die privaatsektor te skep vir werkskepping en beleggings. Hierin speel die departement van vervoer ‘n kardinale rol," sê Tammy Breedt, VF Plus-LP en... Lees verder


« 1 2 3 4 5 6 »