Soek Resultate - "TammyBreedt"

Departement van landbou faal weereens kommersiële landbou

2020-05-17
Tammy Breedt

Die departement van landbou hou hom besig met lippetaal en skenk nie genoegsame aandag aan Suid-Afrika se huidige en toekomstige voedselsekuriteit nie.

Die departement versuim om daadwerklike druk toe te pas en om toe te sien dat droogtehulp aan kommersiële boere gebied word. Suid-Afrika is... Lees verder


Departement van landbou faal weereens kommersiële landbou

2020-05-17
Die Redaksie

"Die departement van landbou hou hom besig met lippetaal en skenk nie genoegsame aandag aan Suid-Afrika se huidige en toekomstige voedselsekuriteit nie," sê Tammy Breedt, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van landbou.

"Die departement versuim om daadwerklike druk toe te pas en om toe te sien... Lees verder


VF Plus verwelkom minister van maatskaplike ontwikkeling se opklaring van onduidelikheid met verspreiding van kospakkies

2020-05-29
Tammy Breedt

Die VF Plus verwelkom na weke van onsekerheid, die kategoriese versekering van die minister van maatskaplike ontwikkeling, Lindiwe Zulu, dat geen organisasies sonder winsoogmerk of gemeenskapsorganisasies verhinder mag word om kospakkies onder behoeftige en honger mense te versprei nie.

Dié ... Lees verder


Kinderbeskermingsweek 2020 reeds ‘n mislukking

2020-06-03
Tammy Breedt

Alhoewel hierdie week jaarliks herdenk word om groter bewusmaking van kinderregte onder landsburgers te skep, vind daar steeds te veel geweld teenoor kinders plaas.

Die hoeveelheid aangemelde klagte van geweld teenoor vroue en kinders het tydens die grendelstaat verdubbel, met sowat 120 000... Lees verder


Kinderbeskermingsweek 2020 reeds ‘n mislukking

2020-06-03
Die Redaksie

"Alhoewel hierdie week jaarliks herdenk word om groter bewusmaking van kinderregte onder landsburgers te skep, vind daar steeds te veel geweld teenoor kinders plaas," sê Tammy Breedt, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van maatskaplike ontwikkeling.

"Die hoeveelheid aangemelde klagte van geweld... Lees verder


Droogte-ramptoestand verleng – regering moet nou daad by woord voeg

2020-06-04
Die Redaksie

"Aangesien daar nie tydens die droogte-ramptoestand, wat op 4 Maart 2020 aangekondig is, enige hulp aan landbouers gegee is nie, verwelkom die VF Plus die verlenging daarvan," sê Tammy Breedt, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van landbou.

"Dit moet nie verwar word met die nasionale... Lees verder


Droogte-ramptoestand verleng – regering moet nou daad by woord voeg

2020-06-04
Tammy Breedt

Aangesien daar nie tydens die droogte-ramptoestand, wat op 4 Maart 2020 aangekondig is, enige hulp aan landbouers gegee is nie, verwelkom die VF Plus die verlenging daarvan.

Dit moet nie verwar word met die nasionale ramptoestand ten opsigte van die Covid-19-pandemie nie. In effek is Suid-Afrika... Lees verder


Wysigingswetsontwerp op Maatskaplike Hulpverlening: ‘n Verdere stap om maatskaplike afhanklikheid te skep

2020-06-09
Tammy Breedt

(Parlementêre debat)

 

Die Wysigingswetsontwerp op Maatskaplike Hulpverlening se motiewe klink edel, maar eindelik is dit niks anders nie as ʼn verdere stap om maatskaplike afhanklikheid aan die regering te verseker. Die wetsontwerp het wel positiewe aspekte, maar die grondslag is... Lees verder


Wysigingswetsontwerp op Maatskaplike Hulpverlening: ‘n Verdere stap om maatskaplike afhanklikheid te skep

2020-06-09
Die Redaksie

"Die Wysigingswetsontwerp op Maatskaplike Hulpverlening se motiewe klink edel, maar eindelik is dit niks anders nie as ʼn verdere stap om maatskaplike afhanklikheid aan die regering te verseker. Die wetsontwerp het wel positiewe aspekte, maar die grondslag is oorwegend kommerwekkend," sê Tammy ... Lees verder


VF Plus-jeug vier nie oppervlakkig Jeugdag nie

2020-06-16
Tammy Breedt

Die ANC-regering hou die jeug van vandag gyselaar en daarom herdenk die VF Plus-jeug nie op hierdie dag Jeugdag nie. Die VF Plus-jeug kan hom nie verbind tot ‘n edelheidsvertoon ten opsigte van Jeugdag nie, aangesien dit in die huidige politieke klimaat beslis nie ‘n viering is nie.

... Lees verder

« 1 2 3 4 5 6 »