Soek Resultate - "TammyBreedt"

ANC maak deur sy optrede ‘n klug van Sestien Dae van Aktivisme teen Vroue en Kinders

2019-12-03
Tammy Breedt

Nieteenstaande al die mooi slagspreuke, programme, planne en uitsprake rondom Sestien Dae van Aktivisme teen Vroue en Kinders, duur die slagting net voort.

Op die derde dag van die veldtog het die ANC selfs in die nasionale raad van provinsies ‘n mosie van die VF Plus verwerp wat gehandel... Lees verder

ANC maak deur sy optrede ‘n klug van Sestien Dae van Aktivisme teen Vroue en Kinders

2019-12-03
Tammy Breedt

"Nieteenstaande al die mooi slagspreuke, programme, planne en uitsprake rondom Sestien Dae van Aktivisme teen Vroue en Kinders, duur die slagting net voort," sê Tammy Breedt, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van vroue.

"Op die derde dag van die veldtog het die ANC selfs in die nasionale raad... Lees verder

Onderwysstelsel faal meer as 560 000 leerlinge

2020-01-09
Tammy Breedt

Die hoë universiteitsuitvalsyfer en jeug-werkloosheidskoers in Suid-Afrika genoodsaak ‘n klemverskuiwing weg van ‘n blote matriekslaagsyfer, na een waar indringend gekyk moet word of leerlinge voldoende voorberei word vir die werkplek en tersiêre onderrig.

Die uitvalsyfer... Lees verder

Verbod op veilings uiteindelik gelig

2020-02-17
Tammy Breedt

Die VF Plus verwelkom die aankondiging van die minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, Thoko Didiza, dat die verbod op veeveilings gelig word. Die verbod op veilings volg op die uitbreking van bek-en-klouseer in Limpopo.

Die VF Plus verwelkom maatreëls wat deur die... Lees verder

Internasionale vrouedag: bemagtiging en gelykheid is almal se verantwoordelikheid

2020-03-08
Die Redaksie

Vandag se internasionale vrouedag-tema is #EachforEqual. Hierdie jaar 2020 merk die 25ste herdenking van die Beijing-onderneming en - aksie vir die bemagtiging van vroue. Maar is vroue werlik gelyk en bemagtig?

Gister, 7 Maart, was dit ses maande sedert president Cyril Ramaphosa se noodplan teen... Lees verder

Internasionale Vrouedag: bemagtiging en gelykheid is almal se verantwoordelikheid

2020-03-08
Tammy Breedt

Vandag se internasionale vrouedag-tema is #EachforEqual. Hierdie jaar 2020 merk die 25ste herdenking van die Beijing-onderneming en - aksie vir die bemagtiging van vroue. Maar is vroue werlik gelyk en bemagtig?

Gister, 7 Maart, was dit ses maande sedert president Cyril Ramaphosa se noodplan teen... Lees verder

Mosie in parlement: Kinderhuise: Toelaag skeep kinders af

2020-03-10
Tammy Breedt

Die huidige staatstoelaag aan kinderhuise is onvoldoende en skeep ʼn uiters weerlose deel van die gemeenskap af wat onder die broodlyn moet leef weens die ontoereikende toelaag.

Die VF Plus het vandag ʼn parlementêre mosie ingedien waarin gevra word om die huidige finansieringsmodel vir... Lees verder

Kinderhuise: Toelaag skeep kinders af

2020-03-10
Die Redaksie

"Die huidige staatstoelaag aan kinderhuise is onvoldoende en skeep ʼn uiters weerlose deel van die gemeenskap af wat onder die broodlyn moet leef weens die ontoereikende toelaag," sê Tammy Breedt, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van maatskaplike ontwikkeling.

"Die VF Plus het vandag ʼn... Lees verder

VF Plus loods fonds as teenvoeter vir Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB)

2020-05-07
Dr Pieter Groenewald

Die VF Plus het vandag ‘n omvattende projek as teenvoeter vir Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB) bekendgestel.

Die projek behels onder andere 'n fonds wat hulp bied aan klein sake-ondernemings wat weens SEB-vereistes nie staatshulp ontvang nie.

Die VF Plus-jeug het ook as deel van die... Lees verder

« 1 2 3 4 5 6 »