Soek Resultate - "SwartEkonomieseBemagtiging"
2020-02-27
Michal Groenewald
Eksklusiwiteit en die omheining van Suid-Afrika se mikro-ekonomie om ander uit te hou, is kortsigtig en teenproduktief. Meriete en verbreding en nie marginalisering nie, moet die maatstaf wees om die ekonomie te laat groei.
Daar moet weggedoen word met Regstellende Aksie (RA), Swart Ekonomiese... Lees verder
2020-03-03
Jaco Mulder
Die wyse waarop die Suid-Afrikaanse regering sy beleid van Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB) uitvoer, lei vir jare reeds tot ‘n uitvloei van noodsaaklike kundigheid uit die land.
Die VF Plus het die minister vir handel en nywerheid, Ebrahim Patel, vandag tydens sy voorlegging aan die... Lees verder
2020-04-09
Michal Groenewald
Die VF Plus was vanoggend in gesprek met die minister van toerisme, Mmamoloko Kubayi-Ngubane, en het ʼn dringende beroep op haar gedoen om die kriteria vir die hulppaket van R200 miljoen aan klein-, mikro- en mediumgrootte ondernemings (KMMO’s) te herroep en om ag te slaan op die VF Plus se... Lees verder
2020-04-28
Die Redaksie
"Die VF Plus beskou dit as totaal onaanvaarbaar dat ras in hierdie krisistyd as riglyn gebruik word om hulp te bied aan kleiner sake-ondernemings nadat dit aanvanklik ontken is," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.
"Daar is talle kleiner sake-ondernemings soos eenman-ondernemings wat... Lees verder
2020-05-05
Die Redaksie
"Die minister van finansies, Tito Mboweni, het vandag tydens ʼn gesamentlike vergadering van die staande en gekose komitees oor finansies erken dat hy nie daarvan bewus was dat ramphulp aan kleiner sake-ondernemings op ʼn rassegrondslag ingevolge Swart Ekonomiese Bemagtigings-voorskrifte (SEB)... Lees verder
2020-05-07
Die Redaksie
Die VF Plus het vandag ‘n omvattende projek as teenvoeter vir Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB) bekendgestel.
Die projek behels onder andere 'n fonds wat hulp bied aan klein sake-ondernemings wat weens SEB-vereistes nie staatshulp ontvang nie.
Die VF Plus-jeug het ook as deel van die... Lees verder
2020-06-01
Die Redaksie
Die rasgegronde beleid vir huurkontrakte vir kantore wat die Oos-Kaapse LUR vir openbare werke, Babalo Madikizela, tydens die indiening van sy departement se begroting in die Oos-Kaapse wetgewer aangekondig het, is ongrondwetlik en 'n rookskerm om politiek-verbonde kaders te verryk.
Die VF Plus is ... Lees verder
2020-06-18
Die Redaksie
President Cyril Ramaphosa het hom vandag opnuut sterk verbind tot Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB) en Regstellende Aksie (RA) en onteiening sonder vergoeding (OSV) as deel van toekomstige ANC-beleid terwyl die VF Plus volstaan by sy siening dat dit die land se toekoms en sy ekonomie juis verder... Lees verder
2021-03-17
Werner Weber
Die ANC in Mpumalanga het weer sy standpunt bevestig dat slegs toerisme-ondernemings wat aan swart bemagtigingsvereistes voldoen, staatshulp sal ontvang.
Dit sluit Mpumalanga se departement van ekonomiese ontwikkeling en toerisme se Covid-19-hulpverleningsfonds van R10 miljoen in.
Die VF Plus het ... Lees verder
2021-03-17
Fanie du Toit
Die minister van toerisme, Mmamoloko Kubayi-Ngubane, het vandag in antwoord op ʼn parlementêre vraag van die VF Plus erken wittes in toerismebedryf word misken ter wille van die transformasie van die bedryf.
Dit is sonder inagneming van die aantal swart persone wat in diens van wit... Lees verder