Soek Resultate - "SusanTaljaard"

Matjhabeng - van goudveld na rioolveld onder ANC

2019-08-15
Die Redaksie

Die VF Plus het  Donderdag‘n strafregtelike klag aanhangig gemaak teen die burgemeester, Nkosenjani Speelman, en munisipale bestuurder, Elias Tsoaeli, van die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit oor die ineenstorting van dienste in die munisipaliteit.

Inwoners van regoor die munisipale... Lees verder


Hoeveel water vermors Matjhabeng werklik?

2019-08-20
Die Redaksie

"Die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit, wat die dorpe Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg, Virginia en Welkom bedien, moet aandui hoeveel liter water in die huidige finansiële jaar as gevolg van lekkasies verlore gegaan het," sê Susan Taljaard, VF Plus-raadslid in die... Lees verder


Matjhabeng onder vulliskombers as gevolg van ANC-wanadministrasie

2019-09-03
Die Redaksie

Die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit se vullisverwydering is so gebrekkig dat ‘n pes van rotte gevrees word en die kiemdraende knaagdiere hulle reeds in groot getalle in vullissakke begin tuismaak.

Vullissakke staan reeds langer as ‘n maand onverwyderd in die... Lees verder


Sluimerende waterkrisis groot bron van kommer in Matjhabeng

2020-03-10
Susan Taljaard

Die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit (Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg, Virginia, Welkom) se sluimerende waterkrisis hou moontlike grootskaalse gesondheidsrisiko’s vir inwoners in. Terwyl die res van Suid-Afrika voorsorg teen die koronavirus tref deur gereeld hande te was,... Lees verder


Matjhabeng: Infrastruktuur op pad na ineenstorting

2020-06-26
Susan Taljaard

Dit het onder die VF Plus se aandag gekom dat onwettige aanbouery in die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit (Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg, Virginia, Welkom) plaasvind in ‘n poging om die studentebehuisingsprobleem op te los.

‘n Huis wat oorspronklik vir een gesin... Lees verder


Matjhabeng: VF Plus steun nie onwettige begroting

2020-06-30
Susan Taljaard

Die VF Plus het die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit (Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg, Virginia, Welkom) se begroting vir 2020/2021 nie gesteun nie aangesien dit nie, soos die Munisipale Finansiële Bestuurswet (MFMA) vereis, realisties is nie.

Die munisipaliteit flous... Lees verder


Matjhabeng: ANC stel partylede bo inwoners en dienslewering

2020-08-07
Susan Taljaard

Die VF Plus neem kennis dat die burgemeester van die Mathjabeng-plaaslike munisipaliteit (Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg, Virginia, Welkom), Nkosinjani Speelman, se appèl geslaag het en dat hy in sy pos sal aanbly.

Speelman is vroeër skuldig bevind aan rassistiese... Lees verder


VF Plus loods griefskrif teen swak dienslewering in Matjhabeng

2020-08-13
Susan Taljaard

Die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit (Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg, Virginia, Welkom) is ‘n toonbeeld van swak infrastruktuurinstandhouding en inwoners ly weens die swak munisipale bestuur.

Hoewel die munisipaliteit in die vorige finansiële jaar sowat R150 miljoen ... Lees verder


Matjhabeng: Provinsiale regering moet dringend ingryp met bankrekening waarop beslag gelê is

2020-09-08
Susan Taljaard

Ten spyte van talle hofbevele en betalingsooreenkomste, het die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit (Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg, Virginia, Welkom) se wanbetaling van Eskomskuld daartoe gelei dat die elektrisiteitsvoorsiener op die munisipaliteit se bankrekening beslag... Lees verder


Water na Matjhabeng herstel na VF Plus-ingryping

2020-10-21
Susan Taljaard

Die voortslepende waterkrisis in die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit (Welkom, Odendaalsrus, Virginia, Hennenman) word vererger die weens wanbetaling vir water deur die ANC-beheerde munisipaliteit.

Die munisipaliteit, wat gebuk gaan onder geweldige diensleweringsprobleme, ondervind ‘n... Lees verder