Soek Resultate - "StygendeLewenskoste"

Onder ʼn ANC-regering is daar nie lig aan die einde van die stygende lewensonkoste-tonnel (Debat in parlement: Oplossings om stygende lewensonkoste aan te spreek)

2022-09-22
Tammy Breedt

Die oplossing vir die stygende lewenskoste is eenvoudig:

Op die kort termyn moet die ANC van sy striemende beleidsrigtings afsien en werklik Suid-Afrikaners se belange eerste stel.

Op die lang termyn moet van die ANC in geheel ontslae geraak word en vervang word met ʼn regering wat Suid-Afrikaners ... Lees verder