Soek Resultate - "StadKaapstad"

VF Plus raak betrokke om lot van wit en bruin mense in ‘n informele nedersetting by Mamre te verbeter

2020-03-11
Erika Botha-Rossouw

Die VF Plus het betrokke geraak by die lot van ʼn groep wit en bruin mense van ʼn informele nedersetting buite Mamre op wie ʼn onseker toekoms wag.

Die party het onlangs gehelp om alternatiewe behuising in die Noord-Kaap te vind vir een van die bejaarde inwoners wat nog aktief en selfversorgend is.

... Lees verder

VF Plus verwerp aansuiweringsbegroting vir Stad Kaapstad

2021-01-29
Erika Botha-Rossouw

Die VF Plus in Stad Kaapstad het tydens die jongste raadsvergadering die aansuiweringsbegroting vir die 2020/2021 boekjaar verwerp.

Sowat R32,2 miljoen aan eiendomsbelasting is in die DA-beheerde metroraad onderverhaal, terwyl eiendomswaardasies algemeen as buitensporig hoog beskou word wat die... Lees verder


Begroting van Stad Kaapstad neem baie inwoners se finansiële verknorsing nie in ag

2021-05-27
Erika Botha-Rossouw

Dit is teleurstellend dat die Stad Kaapstad-metroraad nie die uitslag van die openbare deelname-proses oor die metro se begroting in ag geneem met die voorbereiding van die finale begroting vir die 2021/22-finansiële jaar nie.

Die VF Plus is nie gekant teen tariefverhogings nie, maar dan moet ... Lees verder


Adv. Lennit Max VF Plus se burgemeesterskandidaat vir Kaapstad-metro

2021-09-22
Dr Corné Mulder

Die VF Plus se burgemeesterskandidaat vir die Kaapstad-metro vir die komende plaaslike verkiesing is adv. Lennit Max. Die onderburgemeesterskandidaat is raadslid Erika Botha-Rossouw. Hulle sal saam as ʼn sterk span die VF Plus se vaandel dra in die Kaapstad-metro gedurende die 2021-plaaslike... Lees verder


DA-plan vir laekoste-behuising op gholfbane bedreig eiendomswaarde in alle munisipaliteite en metro’s onder DA-beheer

2021-10-06
Die Redaksie

Die DA se voorneme om laekoste-behuising in die Kaapstadse metro te vestig, onder meer op bestaande gholfbane, beteken dit kan ook in ander metro’s en munisipaliteite gedoen word waar die DA in beheer is.

Mnr. John Steenhuizen, leier van die DA, het luidens ’n berig in Netwerk24 in... Lees verder