Soek Resultate - "Staatskaping"
2020-06-23
Jaco Mulder
Staatskaping en korrupsie het ʼn groot rol gespeel in die verswakking van Suid-Afrika se ekonomie en sy ekonomiese vooruitsigte. Hierdie erkenning is vandag gemaak deur die minister van handel en nywerheid, Ebrahim Patel, in antwoord op ʼn vraag van die VF Plus oor die aangeleentheid.
Die minister... Lees verder
2020-06-23
Die Redaksie

2020-07-23
Jaco Mulder
(Debat in parlement: Aansuiweringsbegroting vir justisie en grondwetlike ontwikkeling)
Die VF Plus wil die minister van justisie en korrektiewe dienste, Ronald Lamola daaraan herinner dat dié departement veronderstel is om die Grondwet van Suid-Afrika en die oppergesag van die reg te... Lees verder
2020-11-13
Dr Pieter Groenewald
Vrydag die dertiende het inderdaad geen goeie gevolge vir die die ANC se sekretaris-generaal, Ace Magashule, ingehou nie en hy het vandag eindelik in die hof in Bloemfontein verskyn nadat ’n wolk van ersntige misdaadbeweringe al jare oor sy kop hang.
Die feit dat ’n hoë borgtog... Lees verder
2020-11-19
Dr Pieter Groenewald
Adjunk-hoofregter Raymond Zondo moet streng optree teen oud-president Jacob Zuma wat vandag ‘n sitting van die Zondo-kommissie sonder toestemming verlaat het.
Zuma is nie verhewe bo die reg nie, en het geen reg om minagtend op te tree teenoor die kommissie omdat hy nie tevrede is met regter... Lees verder
2021-01-28
Die Redaksie
"Die VF Plus verwelkom die beslissing van die Grondwethof dat oud-president Jacob Zuma voor die Zondo-kommissie moet verskyn om te getuig. Dit stuur die regte boodskap aan ander persone wat moontlik nog moet getuig dat hulle dit nie kan ontduik nie," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.
...
Lees verder
2021-05-28
Dr Corné Mulder
(Debat in die parlement oor die 25ste herdenking van die Grondwet)
‘n Grondwet stel die raamwerk en reëls waarbinne ’n grondwetlike bestel funksioneer. In Suid-Afrika se geval is daar vele lofsange oor sy Grondwet, selfs dat dit die beste ter wêreld is. Die waarheid is egter ... Lees verder
2021-06-01
Dr Corné Mulder
(Begrotingsposdebat in parlement: Parlement)
Veel kan gedoen word om die parlement van Suid-Afrika beter te laat funksioneer en daarmee saam sy baie belangrike oorsigrol te verbeter.
Die Grondwet van Suid-Afrika maak dit in Artikel 42(3) duidelik wat die parlement van Suid-Afrika se plig en... Lees verder
2022-06-07
Dr Pieter Groenewald
Die VF Plus verwelkom die inhegtenisneming van Atul en Rajesh Gupta. Die uitleweringsproses kan egter tyd duur en die Gupta-broers sal dit waarskynlik sterk teenstaan.
Die proses sal eers suksesvol wees die dag wanneer hulle in Suid-Afrika aankom om tereg te staan op die aanklagte teen hulle.