Soek Resultate - "SosialeKohesie"

Erken en respekteer diversiteit in Suid-Afrika om nasiebou te bevorder

2020-02-27
Dr Corné Mulder

Dit is bloot idealisties om nasiebou in Suid-Afrika te bevorder op enige ander wyse as om ook die diversiteit van die land se mense te erken en te respekteer.

Die droom om die samelewing te transformeer en te verenig deur 'n gedeelde verbintenis tot grondwetlike waardes wat nasiebou bevorder,... Lees verder