Suid-Afrikaanse regering moet optree oor bewering van sluipmoord-aanval op Amerikaanse ambassadeur
2020-09-14
Dr Corné Mulder
Berigte van ʼn beplande Iranse sluipmoordaanval op Amerika se ambassadeur in Suid-Afrika, Lana Marks, is ernstig en die Suid-Afrikaanse regering moet dadelik optree om vas te stel of daar enige waarheid in die bewering steek.
Luidens ʼn berig van die nuusdiens Politico wat vandag wêreldwyd... Lees verder