Soek Resultate - "Skole"

Geweld by skole in Gauteng ruk handuit – wat gaan Lesufi doen?

2019-10-21
Jean Kriek

Die VF Plus is bekommerd oor die veiligheid van skoolkinders wat elke dag in potensieel-gevaarlike situasies verkeer wanneer mede-leerlinge vuurwapens, messe en dwelms skool toe bring.

Die LUR vir onderwys in Gauteng, mnr. Panyaza Lesufi, het ‘n verantwoordelikheid teenoor alle leerlinge om... Lees verder


VF Plus in Gauteng doen ‘n beroep op alle ouers met plasingsprobleme by skole om die party te kontak om hulp

2020-01-15
Die Redaksie

Die VF Plus in Gauteng nooi alle ouers wat probleme ondervind met die plasing van leerlinge in openbare skole om die party dadelik te kontak om hulp.

"Die LUR vir onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, het erken dat die departement van onderwys steeds onsuksesvol is om 'n groot aantal leerlinge te... Lees verder


Vandalisering van skole ‘n langtermyn-gevolg van ANC se magstryd

2020-04-18
Dr. Wynand Boshoff

Die vandalisering van skole is een van die mees vernietigende verskynsels van die grendeltyd. Dit kan deels aan armoede toegeskryf word wat vooraf al akuut was; en deels aan die oorgeërfde kultuur uit die ANC se magstryd, dat skole 'n plek is waarop gemeenskappe hul frustrasies kan uithaal.

... Lees verder

Skooljaar nie só gered – meer onderwysers ís nodig

2020-06-19
Die Redaksie

Die minister van basiese onderwys, me. Angie Motshekga, het in antwoord op 'n skriftelike vraag van die VF Plus aangedui dat die departement tans nie oorweeg om enige bykomende onderwysers aan te stel nie. Die departement se oplossing is eerder om van onderwysers te verwag om bykomende periodes... Lees verder


Geleidelike heropening van skole: Skoolgemeenskappe wat verantwoordelikheid neem die groot wenners

2020-07-06
Die Redaksie

"Die minister van basiese onderwys, me Angie Motshekga, se aankondiging dat grade 6 en 11 in die week gaan terugkeer skool toe, het weereens die aandag op die ongelykheid binne die skoolstelsel gevestig," sê dr. Wynand Boshoff, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van basiese onderwys.

"In hierdie ... Lees verder


President se aankondiging oor skole is teleurstellend en beloftes om korrupsie te bekamp sleg lippetaal

2020-07-24
Die Redaksie

"President Cyril Ramaphosa se aankondiging dat alle openbare skole vir vier weke sluit is nie onverwags nie. Dit dui weereens op die invloed van vakbonde op die regering se besluitneming en is 'n veralgemeende benadering tot 'n komplekse probleem," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

... Lees verder

VF Plus verdoem optog van EFF by Laerskool Danie Malan en lê skuld voor deur van Lesufi en sy onderwysdepartement

2021-03-08
Adv Anton Alberts

Die VF Plus verdoem die optog en sluiting van die skoolhek van Laerskool Danie Malan in die noorde van Pretoria deur EFF-lede.

Die EFF-lede eis dat hul kinders in die skool toegelaat word, terwyl die skool reeds vol is. 'n Paar dae gelede het EEF-lede ook voor Hoërskool Akasia, waarvan die... Lees verder


Toenemende boeliegedrag in skole: Dalk ‘n onvoorsiene gevolg van die sogenaamde menseregtekultuur?

2021-05-27
Dr. Wynand Boshoff

(Debat in parlement oor boeliegedrag in skole)

Boeliegedrag het weer op die voorgrond getree nadat 'n 15-jarige leerder haar eie lewe na aanleiding daarvan geneem het. 'n Video waarin sy onder aanmoediging van omstanders aangerand word, het soos 'n veldbrand op sosiale media versprei, wat vir haar ... Lees verder


Dreigement om skole te sluit: EFF speel met vuur

2021-06-18
Dr. Wynand Boshoff

Met 'n video op sosiale media het die EFF Donderdag sy dreigement herhaal om skole te sluit indien die departement van basiese onderwys dit nie doen nie. Die persoon op die video waarsku dat daar twee dae oor is, maar enige kind wat Maandag in skooluniform verskyn, doen dit volgens hom op eie... Lees verder