Soek Resultate - "Sakeredding"

VF Plus verwelkom die sakeredding van die SAL met kwalifikasie

2019-12-05
Wouter Wessels

Die VF Plus verwelkom die sakeredding van die SAL met kwalifikasie. 

Dit is ʼn stap in die regte rigting, maar die redery is tot so ʼn mate die grond in bestuur met uitstaande skuld, onbekostigbare kontrakte en ʼn oorlade personeelkorps, dat sy inkomste te min is om sy uitgawes te dek en hy... Lees verder


VF Plus verwelkom die sakeredding van die SAL met kwalifikasie

2019-12-05
Die Redaksie

"Die VF Plus verwelkom die sakeredding van die SAL met kwalifikasie," sê Wouter Wessels, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van openbare ondernemings.

"Dit is ʼn stap in die regte rigting, maar die redery is tot so ʼn mate die grond in bestuur met uitstaande skuld, onbekostigbare kontrakte en ʼn... Lees verder


VF Plus verwelkom hofuitspraak oor SA Express-sakeredding

2020-02-06
Wouter Wessels

Die VF Plus verwelkom die uitspraak van die Johannesburgse Hooggeregshof dat die SA Express-lugredery, soos die SAL, ook onder sakeredding geplaas word. Die lugredery is in chaos gedompel omdat hy weens sy diep finansiële moeilikheid nie sy verpligtinge kan nakom nie.

Dit is uiters... Lees verder


VF Plus verwelkom hofuitspraak oor SA Express-sakeredding

2020-02-06
Die Redaksie

"Die VF Plus verwelkom die uitspraak van die Johannesburgse Hooggeregshof dat die SA Express-lugredery, soos die SAL, ook onder sakeredding geplaas word. Die lugredery is in chaos gedompel omdat hy weens sy diep finansiële moeilikheid nie sy verpligtinge kan nakom nie," sê Wouter... Lees verder