Soek Resultate - "SOE"

President moet ingryp by verswakte SOE

2019-10-16
Jaco Mulder

President Cyril Ramaphosa moet dringend ingryp om die sukkelende Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) van ondergang te red.

Tydens die voorlegging hierdie week van die eenheid se jaarverslag in die parlement deur adv. Andy Mothibi, hoof van die SO, het dit aan die lig gekom dat die eenheid, wat... Lees verder


Departement van justisie moet kennis neem daar kan geen vryheid sonder geregtigheid wees nie

2019-11-19
Jaco Mulder

Daar kan nie vryheid sonder geregtigheid wees nie. Dit is die VF Plus se leuse en die departement van justisie moet daarvan kennis neem.

Dit is van kardinale belang dat die departement en sy onderskeie afdelings, die nasionale vervolgingsgesag, die inligtingsreguleerder, die regshulpraad, die... Lees verder


Enorme korrupsie in munisipaliteite weereens belig deur die spesiale ondersoekeenheid (SOE)

2020-03-03
Mnr. Michal Groenewald

‘n Voorlegging van die spesiale ondersoekeenheid (SOE) aan die parlementêre portefeuljekomitee oor samewerkende regering en tradisionele sake (Cogta) het weereens die enorme omvang van staatskaping en korrupsie in plaaslike regerings beklemtoon.

Korrupsie-ondersoeke in verskeie... Lees verder


Korrupsie met tenderprosesse tydens Covid-19-pandemie te wagte: VF Plus verwelkom SOE-ondersoek

2020-05-18
Jaco Mulder

Teen die agtergrond van die kultuur van stroping en korrupsie wat onder ANC-bewind vaardig geraak het, was grootskeepse korrupsie met tenderprosesse tydens die Covid-19-pandemie te wagte. Die VF Plus verwelkom daarom die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) se ondersoek oor die aangeleentheid.

Tydens... Lees verder