Soek Resultate - "SANW"

SANW skend land se Grondwet met ontplooiing van troepe tydens ANC-verjaardagvieringe

2020-01-10
Dr Pieter Groenewald

Die ontplooiing van soldate van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) in Kimberley met die verjaardagvieringe van die ANC, is ongrondwetlik aangesien slegs die president toestemming kan verleen dat soldate saam met die polisie ontplooi kan word ingevolge Artikel 201 van die Grondwet.

... Lees verder

SANW skend land se Grondwet met ontplooiing van troepe tydens ANC-verjaardagvieringe

2020-01-10
Die Redaksie

"Die ontplooiing van soldate van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) in Kimberley met die verjaardagvieringe van die ANC, is ongrondwetlik aangesien slegs die president toestemming kan verleen dat soldate saam met die polisie ontplooi kan word ingevolge Artikel 201 van die Grondwet,"... Lees verder


SANW wys sy ware kaliber met optrede tydens Covid-19

2020-07-23
Die Redaksie

"Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) het sy ware kleure en kaliber gewys met sy optrede tydens die huidige Covid-19-pandemie, en hierdie standaard het ʼn naam gekry, naamlik Colins Khosa," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Hierby kan gevoeg word die optrede van die... Lees verder


ANC oortree inperkingsregulasies en misbruik belastinggeld na Zimbabwe

2020-09-10
Die Redaksie

"Die afvaardiging van die ANC onder leiding van die ANC se sekretaris-generaal, Ace Magashule, na Zimbabwe, verbreek nie net die inperkingsregulasies nie, maar misbruik ook belastinggeld deur gebruik te maak van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) se Falcon 900-vliegtuig," sê dr.... Lees verder


Suid-Afrika het nie meer rede om trots te wees op sy weermag (SANW)

2021-05-18
Dr Pieter Groenewald

(Begrotingsposdebat in parlement: Verdediging en militêre veterane)

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) bied geen rede meer vir Suid-Afrikaners om op hom trots te wees of hom te vertrou nie en baie van sy probleme moet toegeskryf word aan die politieke leierskap van die... Lees verder