Soek Resultate - "SAL"

Speel oop kaarte oor probleme by SAL Tegnies

2019-10-22
Die Redaksie

"Daar moet oop kaarte met die publiek gespeel word oor die “tegniese probleme” by SAL Tegnies wat vandag daartoe gelei het dat verskeie rederye se vliegtuie verbied is om te vlieg," sê Piet Mey, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van vervoer.

"Luidens mediaberigte het die... Lees verder


Mediumtermyn-begrotingsraamwerk: Suid-Afrika in werklike finansiële krisis

2019-10-29
Wouter Wessels

Suid-Afrika sit in ʼn wesenlike finansiële krisis en alhoewel die mediumtermyn-begrotingsraamwerk ʼn belangrike geleentheid is om te herprioritiseer om huidige krisisse aan te spreek, sal dit niks doen aan die ware probleem van beleidsonsekerheid wat die maaksel van die ANC-regering is nie.

Van ... Lees verder


SAL ‘n bewys van vakbonde se vernietigende invloed op Suid-Afrika

2019-11-26
Wouter Wessels

Vakbonde is tans die stert wat die regering se kop na willekeur rondswaai, ongeag die skade wat in die proses aan Suid-Afrika se ekonomie of die voortbestaan van openbare ondernemings soos die SAL aangerig word.

Vakbonde en partye soos die ANC en die EFF het net hul eie belange en ideologieë... Lees verder


SAL ‘n bewys van vakbonde se vernietigende invloed op Suid-Afrika

2019-11-26
Wouter Wessels

"Vakbonde is tans die stert wat die regering se kop na willekeur rondswaai, ongeag die skade wat in die proses aan Suid-Afrika se ekonomie of die voortbestaan van openbare ondernemings soos die SAL aangerig word," sê Wouter Wessels, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van openbare ondernemings.

... Lees verder

VF Plus verwelkom die sakeredding van die SAL met kwalifikasie

2019-12-05
Wouter Wessels

Die VF Plus verwelkom die sakeredding van die SAL met kwalifikasie. 

Dit is ʼn stap in die regte rigting, maar die redery is tot so ʼn mate die grond in bestuur met uitstaande skuld, onbekostigbare kontrakte en ʼn oorlade personeelkorps, dat sy inkomste te min is om sy uitgawes te dek en hy... Lees verder


VF Plus verwelkom die sakeredding van die SAL met kwalifikasie

2019-12-05
Die Redaksie

"Die VF Plus verwelkom die sakeredding van die SAL met kwalifikasie," sê Wouter Wessels, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van openbare ondernemings.

"Dit is ʼn stap in die regte rigting, maar die redery is tot so ʼn mate die grond in bestuur met uitstaande skuld, onbekostigbare kontrakte en ʼn... Lees verder


Ontwikkelingsbank van Suider-Afrika (Obsa) stroop SA-belasting

2020-01-30
Jaco Mulder

Die Ontwikkelingsbank van Suider-Afrika (Obsa) mislei die Suid-Afrikaanse publiek deur op sy webwerf en publikasies te kenne te gee dat die bank daarop ingestel is om volhoubare sosio-ekonomiese ontwikkeling te bevorder en die lewenskwaliteit van mense in die Suider-Afrikaanse... Lees verder


VF Plus verwelkom hofuitspraak oor SA Express-sakeredding

2020-02-06
Wouter Wessels

Die VF Plus verwelkom die uitspraak van die Johannesburgse Hooggeregshof dat die SA Express-lugredery, soos die SAL, ook onder sakeredding geplaas word. Die lugredery is in chaos gedompel omdat hy weens sy diep finansiële moeilikheid nie sy verpligtinge kan nakom nie.

Dit is uiters... Lees verder


SAL-reddingsboei: ANC-regering mik al hoe meer na pensioenfondse as reddingsboei vir staat wat soos ‘n piramideskema bestuur word

2020-07-21
Adv Anton Alberts

Die VF Plus neem met kommer kennis van die minister van finansies, Tito Mboweni, se plan om te kyk na pensioene om die SAL te befonds en waarsku weereens die direkteure van die openbare beleggingskorporasie (OBK) en die trustees van die staat se pensioenfonds (GEPF) om hierdie druk van die regering ... Lees verder


Mediumtermyn-begroting: ANC-regering in skaakmat-posisie

2020-10-28
Die Redaksie

"Die harde werklikheid oor minister Tito Mboweni se meduimtermyn-begroting van vandag is dat die fiskus nie meer geld het nie en die minister se plooiery van die begroting is ʼn blote rondskuif van stoele op die dek van die Titanic," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Die minister is... Lees verder


« 1 2 »