Soek Resultate - "Rioolbesoedeling"

MRK tree op teen munisipaliteite in Limpopo na VF Plus-klagte oor probleme met riool

2020-03-03
Marcelle Maritz

Die VF Plus verwelkom die skrywe van die Menseregtekommissie (MRK) aan die munisipaliteite van Nylstroom-Naboomspruit en Thabazimbi waarin elke munisipaliteit ‘n tydperk van dertig dae gegee word om formeel te antwoord op die MRK se bevindings oor rioolbesoedeling in die gebiede.

Die MRK het ... Lees verder


VF Plus verkla munisipale bestuurder van Port Alfred by MRK en Groen Skerpioene

2020-03-11
Bill Harington

Dit het onder die aandag van die VF Plus gekom dat personeel van die Ndlambe-munisipaliteit (Port Alfred) verlede week rou riool met die munisipale rioolverwyderingsvragmotor binne die dorpsgebied gestort het. Dié onaanvaarbare optrede is dadelik by die Groen Skerpioene en die... Lees verder


VF Plus dien klagte in by MRK en Groen Skerpioene oor rioolbesoedeling in Ellisras

2020-03-19
Marcelle Maritz

Die VF Plus het ‘n klag by die Menseregtekommissie (MRK) en Groen Skerpioene ingedien teen die Lephalale-plaaslike munisipaliteit (Ellisras) vir die storting van riool en besoedeling van die Mogol-rivier. Hierdie klag sal gevoeg word by die lys van klagte wat die VF Plus teen ander... Lees verder


Nketoana: Na vyf jaar geen teken van nuwe vulliswerf waarvoor miljoene begroot is nie

2020-06-08
Die Redaksie

"Meer as vyf jaar nadat die Nketoana-plaaslike munisipaliteit (Arlington, Lindley, Petrus Steyn, Reitz) ‘n resolusie geneem het om die vullisterrein op Lindley weens gesondheidsrisiko’s na ‘n ander gebied te skuif, is dit steeds nie gedoen nie," sê Armand Cloete, VF Plus-LP... Lees verder


Vaalrivier-besoedeling: VF Plus versoek adjunkpresident om in te tree

2020-07-01
Phillip van der Merwe

Die Ngwathe-plaaslike munisipaliteit (Parys, Vredefort, Heilbron, Koppies, Edenville) word weens Eskom se weiering om substasiekapasiteit te vergroot, genoodsaak om hom skuldig te maak aan die besoedeling van die Vaalrivier deur verpligte beurtkrag toe te pas.

Benewens die ekonomiese impak wat... Lees verder


Kleinsake-ontwikkeling, toerisme en omgewingsake: Vrystaatse regering moet verantwoordelikheid neem vir omgewing

2020-07-28
Dévar Smit

(Begrotingsposdebat in Vrystaatse wetgewer)

Die VF Plus herinner die Vrystaatse departement van kleinsake-ontwikkeling, toerisme en omgewingsake, opnuut daaraan om nie sy verantwoordelikheid teenoor die omgewing af te skeep nie.

Meeste Vrystaatse stortingsterreine voldoen nie aan die minimum... Lees verder


Riool-infrastruktuur in Matlosana verval

2020-08-15
Fanie Kloppers

Vanaf 4 tot 7 Augustus vanjaar het die VF Plus AfriForum vergesel om toetse te doen oor die watergehalte in spruite en panne in die Matlosana-omgewing (Hartbeesfontein, Klerksdorp, Orkney, Stilfontein).

Die resultate wat pas bekend gemaak is, is skokkend. Veral die hoë vlakke van... Lees verder


Besoedeling in Matjhabeng: VF Plus eis optrede

2020-08-18
Armand Cloete

Die VF Plus eis dat die uitvoerende burgemeester van die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit (Allanridge, Hennenman, Odendaalsrus, Ventersburg, Virginia en Welkom), Nkosenjani Speelman, verantwoordelikheid neem vir die voortdurende rioolbesoedeling in dié munisipaliteit en daadwerklik... Lees verder


Rioolbesoedeling in Mangaung ‘n bewys van Mlamleli se wanbestuur-nalatenskap

2020-08-21
Adriaan de Bruyn

Die wanbestuur-nalatenskap van die verwyderde burgemeester van die Mangaung-metro munisipaliteit, Olly Mlamleli, word gesien in die rioolbesoedeling van waterbronne wat verreikende gesondheids- en omgewingsgevare inhou. 

Talle klagte van rioolbesoedeling in die Dan Pienaar-woongebied in... Lees verder


VF Plus dien klagte in by Gautengse departement van omgewingsake oor rioolstorting in die Wieg van die Mensdom

2020-08-25
Tjaart Steenkamp

Die VF Plus het ‘n klag van waterbesoedeling ingedien by die Gautengse departement van omgewingsake en landelike-ontwikkeling teen die Mogale City-plaaslike munisipaliteit (Krugersdorp, Tarlton, Magaliesburg en Muldersdrift) weens die rioolstorting in drie riviere asook ondergrondse... Lees verder


« 1 2 3 4 5 »