Soek Resultate - "Regulasies"
2020-04-15
Die Redaksie
"Die nasionale inperkingsperiode om die verspreiding van die Covid-19-virus te keer, het ʼn groot uitwerking op die mense van Suid-Afrika en op die land se ekonomiese voortbestaan," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.
"Die infeksiekoers van Covid-19 moet hokgeslaan word terwyl daar op... Lees verder
2020-04-16
Die Redaksie
"Die VF Plus stem saam dat daar ‘n geleidelike verslapping van inperkingsregulasies moet wees alhoewel dit nie heeltemal duidelik is watter regulasies wel verslap word nie aangesien dit by herhaling geblyk het dit wat die regering sê en dit wat toegepas word, nie noodwendig dieselfde is ... Lees verder
2020-04-23
Die Redaksie
"Die risiko-analitiese-benadering wat president Cyril Ramaphosa volg om die Covid-19-inperkingsregulasies op te hef, is die regte optrede, maar dit is nou van die grootste belang om so gou en so deeglik as moontlik die detail rondom vlak vier bekend te maak om die onlangse verwarring rakende... Lees verder
2020-05-13
Die Redaksie
"Die minister van handel, nywerheid en mededinging, mnr. Ebrahim Patel, misbruik die magte aan hom toegeken tydens die inperkingstyd om sosialistiese maatreëls in die Suid-Afrikaanse handel af te dwing," sê Jaco Mulder, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van handel, nywerheid en mededinging.
...
Lees verder
2020-05-13
Die Redaksie
"Die besluit van president Cyril Ramaphosa om inperking van rampregulasies eers teen die einde van vandeesmaand (Mei) tot op Vlak Drie te verlaag en in sekere distrikte op Vlak Vier te hou, is irrasioneel en te stadig om langtermyn-skade aan die ekonomie te voorkom," sê dr. Pieter Groenewald, ... Lees verder
2020-05-18
Die Redaksie
Die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, en die regering sal moet begin luister na medici en wetenskaplikes oor die Covid-19-inperkings.
Verskeie medici en wetenskaplikes, wat op Mkhize se advieskomitee dien, het die afgelope naweek in die media erken dat die inperkings geen doel meer dien nie... Lees verder
2020-05-21
Die Redaksie
"Die VF Plus is bekommerd oor die vinnig verslegtende sosio-ekonomiese situasie in Suid-Afrika. Die negatiewe impak van die Covid-19-inperkings op gemeenskappe regoor die land begin nou ernstige afmetings aanneem," sê Michal Groenewald, VF Plus-LLP en hoofwoordvoerder van samewerkende... Lees verder
2020-06-04
Die Redaksie
"Die VF Plus het ‘n ernstige probleem met vandag se besluit van die kabinet om die nasionale ramptoestand te verleng tot middel Julie vanjaar aangesien die parlement nie inspraak in die eensydige besluit van die regering het nie," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.
"Ingevolge die ... Lees verder
2020-06-29
Die Redaksie
"Die VF Plus versoek die minister vir handel, nywerheid en mededinging, Ebrahim Patel, om die pas uitgereikte regulasies vir die heropening van restaurante in Suid-Afrika rasioneel aan te pas om voorsiening te maak vir die bedien van alkoholbevattende drankies tydens aansit-etes," sê Jaco... Lees verder
2020-07-12
Die Redaksie
"Ná 108 dae van die strengste Covid-19-inperking en honderde miljard rand wat bewillig is om die pandemie plaaslik te bestry, moes pres. Cyril Ramaphosa vanaand met die terugkeer na strenger regulasies erken dat die regering gefaal het in sy poging om die virus suksesvol te bekamp," sê ... Lees verder