Soek Resultate - "PresidentRamaphosa"

President se stappe vir kragkrisis bewys regering was aan die slaap: Te min te laat

2022-07-25
Dr Pieter Groenewald

Dit was nog altyd die standpunt van die VF Plus dat ʼn nood- of ramptoestand nie nodig is om die land se kragkrisis te hanteer nie. Die besluit van pres. Cyril Ramaphosa om dit nie te doen nie, is daarom die regte besluit.

Die stappe wat pres. Ramaphosa vanaand aangekondig het, is stappe wat lank... Lees verder


Sonder afskaffing van SEB-verkrygingsvereistes is Ramaphosa se kragherstelplan gedoem

2022-07-26
Jaco Mulder

Die VF Plus versoek pres. Cyril Ramaphosa en die minister van handel, nywerheid en mededinging, mnr. Ebrahim Patel, om spesifiek regulasies wat swart ekonomiese bemagtiging (SEB) rig, te laat vaar om te verseker dat die mees effektiewe verkrygingsbeleid en kundigheid op meriete beskikbaar gestel... Lees verder


VF Plus beveel Curlewis aan vir paneel wat moet besluit oor Ramaphosa

2022-08-10
Dr Pieter Groenewald

Die VF Plus gaan voorstel dat die strafregkundige dr. Llewellyn Curlewis dien op ʼn onafhanklike paneel wat moet besluit of genoeg bewyse bestaan om pres. Cyril Ramaphosa in ’n staat van beskuldiging te plaas.

Indien die bewyse gevind word, kan die proses in die Nasionale Vergadering... Lees verder


VF Plus beveel Curlewis aan vir paneel wat moet besluit oor Ramaphosa

2022-08-10
Dr Pieter Groenewald

Die VF Plus gaan voorstel dat die strafregkundige dr. Llewellyn Curlewis dien op ʼn onafhanklike paneel wat moet besluit of genoeg bewyse bestaan om pres. Cyril Ramaphosa in ’n staat van beskuldiging te plaas.

Indien die bewyse gevind word, kan die proses in die Nasionale Vergadering... Lees verder


Ramaphosa se beloftes oor Emfuleni word nie goed ontvang

2022-08-16
Gerda Senekal

President Cyril Ramaphosa se plan om ʼn stad langs die Vaalrivier te ontwikkel is in hierdie stadium vergesog omdat rioolstorting in die Vaalrivier eers stopgesit moet word.

Die rivierpompstasie is reeds vir drie jaar stukkend en geen poging word aangewend om dit te herstel nie.

Pres. Ramaposa het ... Lees verder


Ramaphosa se reaksie op Zondo-aanbevelings sal staatskapers nie afskrik

2022-10-24
Dr Pieter Groenewald

Suid-Afrika se hoop dat president Cyril Ramaphosa die Zondo-kommissie se verslag na staatskaping as instrument gebruik om korrupsie en bedrog in die openbare sektor behoorlik vas te vat, is op tipiese Ramaphosa-wyse verydel.

Die president het mooi woorde gebruik, maar in werklikheid voor die... Lees verder


« 1 2 »