Soek Resultate - "Polokwane-waterkrisis"

VF Plus moeg vir leë beloftes oor Polokwane-waterkrisis

2022-09-22
Marcelle Maritz

Die Polokwane-plaaslike munisipaliteit se leë beloftes oor die watertekorte kan nie langer geduld word nie en die VF Plus het vandag ʼn klag daaroor by die menseregtekomissie (MRK) ingedien.

Inwoners van Polokwane/Pietersburg gaan jare reeds gebuk onder onvoldoende watervoorsiening terwyl die... Lees verder


Burgemeester van Polokwane het geen plan om voortslepende waterkrisis op te los

2022-09-28
Susan Clarke

Die burgemeester van die Polokwane-plaaslike munisipaliteit (Pietersburg), mnr. John Mpe, het geen plan op die tafel vir die voortslepende waterkrisis nie.

Vir die munisipaliteit en Lepelle Northern Water (LNW) om bloot die skuld te pak op beurtkrag, is net ʼn manier om hul verantwoordelikhede te... Lees verder