Soek Resultate - "Polisie"
2019-10-17
Kobus Hoffman
Die VF Plus bevraagteken die teenstrydige antwoorde van die Gautengse LUR vir gemeenskapsveiligheid, Sizakele Nkosi Malobane, en die Gautengse polisiekommissaris, lt.-genl. Elias Mawela, op ‘n vraag van die party oor die bevoegdheid van polisiebeamtes om vuurwapens te dra.
Die VF Plus... Lees verder
2019-10-22
Dr Pieter Groenewald
Die onlangse bekendstelling van die polisie se landelike veiligheidsplan en uitsprake van me. Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling oor probleme wat boere raak, soos landelike veiligheid, is bemoedigend, maar niks sal verander indien hierdie woorde nie in... Lees verder
2019-10-23
Kobus Hoffman
Die polisie in Gauteng kon vinniger opgetree het om vandeesweek ‘n georganiseerde bende vas te trek wat gedurende ‘n rooftog meer as R20 miljoen se goud by die Ergo-herwinningsgoudmyn in Brakpan geroof het.
Gedurende ‘n skietgeveg tussen die polisie en die bende is ‘n... Lees verder
2019-11-05
Kobus Hoffman
Die implementering van swart ekonomiese bemagtiging (SEB) en regstellende aksie (RA) het sy tol onder wit polisiemanne in Gauteng geëis.
Die Gautengse kommissaris van polisie, lt.genl. Elias Mawela, het onlangs statistiek bekendgemaak wat aandui dat daar minder as 9% wit polisielede in die... Lees verder
2019-11-25
Kobus Hoffman
Die polisiekommissaris in Gauteng, lt.genl. Elias Mawela, kan nie langer net toekyk hoe die polisiediens in sy provinsie verval en die skuld op die nasionale polisiediens plaas nie.
Lt.genl. Mawela het verlede week tydens ‘n vergadering van die Gauteng-wetgewer se... Lees verder
2019-11-28
Mnr. Werner Weber
In antwoord op vrae van die VF Plus oor onder meer wapens en plofstof wat gebruik word in transitorooftogte en rooftogte by sake-ondernemings en woonhuise, het Mpumalanga se LUR vir veiligheid en sekuriteit, Cynthia Tshabalala, erken dat ʼn groot aantal wapens by die polisie in dié provinsie... Lees verder
2020-03-04
Dr Pieter Groenewald
Die VF Plus vermoed vuilspel nadat ʼn koeriervoertuig wat vuurwapenlisensies vanaf die Staatsdrukker in Pretoria vervoer het na die provinsiale kantoor in Gauteng, oënskynlik ʼn verkeerde roete via Dobsonville in Soweto gevolg het en daar gekaap is.
Duisende lisensies is in die proses geroof en ... Lees verder
2020-03-05
Kobus Hoffman
Die toename aan transitorooftogte in Gauteng kan toegeskryf word aan die polisie se tekort aan wapens, ammunisie en opleiding in dié provinsie.
Sedert die begin van die jaar is 26 transitorooftogte in Gauteng aangemeld en veral in die bekamping van dié soort rooftogte is die... Lees verder
2020-03-24
Kobus Hoffman
Die VF Plus gaan weer die Gautengse polisie versoek om toe te sien dat die polisie se lugvleuel ten volle funksioneer sodat dié afdeling ‘n ondersteuningsdiens met die bestryding van misdaad, veral transitorooftogte, kan lewer.
‘n Geldwa is vanoggend op die Ventersdorppad in... Lees verder
2020-04-14
Dr Pieter Groenewald
Die kommerwekkende toename in misdaad maak dit ‘n saak van dringendheid om buurt- en plaaswagte toe te laat om weer normaalweg te begin funksioneer om die polisie se hand te sterk in die bestryding van misdaad.
Die VF Plus het vandag hierdie versoek in ʼn skrywe aan president Cyril Ramaphosa... Lees verder