Soek Resultate - "Polisie"

Waar is polisievoertuie en -beamptes in die Vrystaat?

2018-09-12
Die Redaksie

Terwyl Vrystaters die oorlog teen misdaad verloor weens die ANC se gebrek aan effektiewe polisiëring, wil dit voorkom asof daar ‘n tekort is aan kritieke polisie-hulpbronne in die provinsie.

Mediaberigte dat polisiebeamptes en –voertuie nie beskikbaar was om die afgelope week... Lees verder


Misdadigers in Suid-Afrika vrees nie meer die polisie nie

2018-02-28
Dr Pieter Groenewald

Die aanval op die polisiekantoor op Ngcobo in die Oos-Kaap dien as bewys dat misdadigers in Suid-Afrika die polisie nie meer vrees nie. Een rede hiervoor is dat daar talle misdadigers in die polisie se eie geledere is. Dit is algemeen bekend, maar niks word daaraan gedoen nie.

Dit, tesame met ʼn... Lees verder


Waar is polisievoertuie en -beamptes in die Vrystaat?

2018-09-12
Tammy Breedt

Terwyl Vrystaters die oorlog teen misdaad verloor weens die ANC se gebrek aan effektiewe polisiëring, wil dit voorkom asof daar ‘n tekort is aan kritieke polisie-hulpbronne in die provinsie.

Mediaberigte dat polisiebeamptes en –voertuie nie beskikbaar was om die afgelope week... Lees verder


SAIRV-verslag oor Polisie bevestig publiek se wantroue in Polisie

2015-01-28
Dr Pieter Groenewald

“Die verslag van die SA Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRV) oor geweldsmisdaad en kriminaliteit in die Suid-Afrikaanse Polisiediens bevestig dat die publiek nie vertroue in die Polisie kan hê nie. Dit is ironies dat die Polisie as sy hoofdoelwit stel dat die publiek beskerm moet word ... Lees verder


Regering stem in om statistiek oor plaasaanvalle met VF Plus te bespreek

2018-05-16
Die Redaksie

Die VF Plus sal die minister van polisie, Bheki Cele, versoek om plaasaanvalle as prioriteitsmisdaad te verklaar.

Cele het in die parlement aangedui dat hy bereid is om met die VF Plus gesprek te voer oor die aangeleentheid in ʼn poging om oplossings te vind.

"Meer landelike hulpbronne is nodig om ... Lees verder


Begrotingsposdebat: Departement van Polisie en onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat - Regering stem in om statistiek oor plaasaanvalle met VF Plus te bespreek

2018-05-15
Dr Pieter Groenewald

Nadat die regering twee weke gelede na jarelange swye en herhaalde versoeke van die VF Plus besluit het om statistiek oor plaasmoorde uit te reik, het die minister van polisie, Bheki Cele, nou ook gesê hy is bereid om met die VF Plus gesprek te voer oor die aangeleentheid in ʼn poging om... Lees verder


Cele moet ophou verskonings uitdink oor waarom Zuma nie in hegtenis geneem word en daar nie teen oortreders van Covid-19-maatreëls opgetree word nie

2021-07-06
Dr Pieter Groenewald

Die minister van polisie, Bheki Cele, moet ophou om verskonings uit te dink en sy werk doen om toe te sien dat oud-president Jacob Zuma in hegtenis geneem word. Zuma is nie verhewe bo die reg dat hy kan aandring op spesiale behandeling nie.

Die gebeure van die naweek waar ’n skare by Nkandla ... Lees verder


Cele moet ophou verskonings uitdink oor waarom Zuma nie in hegtenis geneem word en daar nie teen oortreders van Covid-19-maatreëls opgetree word nie

2021-07-06
Die Redaksie

"Die minister van polisie, Bheki Cele, moet ophou om verskonings uit te dink en sy werk doen om toe te sien dat oud-president Jacob Zuma in hegtenis geneem word. Zuma is nie verhewe bo die reg dat hy kan aandring op spesiale behandeling nie," sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF... Lees verder


Boere beteken kos in jou maag (Artikel: Netwerk24)

2017-03-19
Dr Pieter Groenewald

Die afgelope week se parlementêre debat oor plaasmoorde is ’n belangrike stap om die erns van die situasie te erken, skryf Pieter Groenewald.

In die eerste helfte van Februarie vanjaar is 16 boere vermoor.
Is dit normaal?

Tot nou skram die regering weg van uitsprake oor plaasmoorde.... Lees verder


Mangaung: Waterkrisis, maar geld gemors op metro-polisiehoof sonder metro-polisiediens

2019-06-05
Armand Cloete

Daar is nie geld vir water nie, maar Mangaung se metro-munisipaliteit betaal vir ‘n metro-polisiehoof terwyl daar ná ‘n jaar van leë beloftes steeds geen metropolisiediens is nie.

Die voortslepende watertekort in Mangaung weens agterstallige skuld aan die waterverskaffer,... Lees verder


« 1 2 ... 6 7 8 9 10 ... 101 102 »