Soek Resultate - "Polisie"

VF Plus plaas druk op Carletonville-polisie na rowers man in bad verdrink

2020-09-10
Ben van der Berg

Die VF Plus in die Merafong-plaaslike munisipaliteit (Carletonville, Fochville, Wedela) het die polisie in Carletonville versoek om alles in hul vermoë te doen om die moordenaars vas te trek van ‘n oud-myner, Ernest Zeelie, wat Dinsdagmiddag in ‘n bad water verdrink is.

Drie mans... Lees verder


VF Plus vra volledige ondersoek ná vuurwapenfonds by Chris Hani Baragwanath-hospitaal

2020-09-21
Kobus Hoffman

Die VF Plus in Gauteng is uiters bekommerd oor die vuurwapens wat Sondagoggend in onbewoonde dokterskwartiere by die Chris Hani Baragwanath-hospitaal gevind is en dring aan op ‘n volledige polisieondersoek.

Sekuriteitspersoneel het ‘n verskeidenheid wapens, ammunisie en... Lees verder


Polisie in Gauteng bevestig dat agtien sekuriteitsbeamptes gesterf en 81 beseer is in vorige finansiële boekjaar in transitorooftogte

2020-10-08
Kobus Hoffman

Die Gautengse LUR vir gemeenskapsveiligheid, Faith Mazibuko, het in ‘n geskrewe vraag van die VF Plus bevestig dat 61 transitorooftogte in die vorige finansiële jaar uitgevoer is waarin agtien sekuriteitsbeamptes doodgeskiet en 81 beseer is. In die eerste drie maande van 2020 is reeds 26 ... Lees verder


Phoenix-geweld: Ras nie die sondebok, maar polisie se onvermoë

2021-07-26
Die Redaksie

"Ras moenie die sondaar gemaak word vir die geweld in Phoenix in KwaZulu-Natal waar talle mense gesterf het nie, maar wel die onvermoë van die polisie en die land se veiligheidstrukture om hul werk behoorlik te doen," sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.

"Dit blyk duidelik... Lees verder


Meer aanstellings op polisie se topvlak gaan nie die misdaadsituasie in Gauteng oplos nie

2021-09-10
Kobus Hoffman

Die VF Plus neem kennis van lt.genl. Elias Mawela, Gautengse polisiekommissaris, se aanstelling van twee adjunk- en vyf distrikskommissarisse om misdaad in die provinsie te beveg.

Alhoewel die VF Plus enige poging verwelkom om misdaad te bekamp, meen die party dat daar ʼn groter behoefte bestaan... Lees verder


Eiendom en sake-ondernemings in Gauteng moet beskerm word

2020-04-30
Kobus Hoffman

Die VF Plus in Gauteng doen ‘n dringende beroep op die polisie en LUR vir gemeenskapsveiligheid, Faith Mazibuko, om sake-ondernemings te beskerm teen toenemende plundery.

Die polisie en weermag kan ook nie langer toekyk terwyl misdadigers winkels wat tydens die inperkingstyd gesluit is,... Lees verder


Misdaadstatistiek (2019/20) wys dat Suid-Afrika al hoe meer gewelddadig raak

2020-07-31
Die Redaksie

Die jongste misdaadstatistiek van 2019/20 toon dat Suid-Afrika al hoe meer gewelddadig raak met onder meer 21 325 moorde wat in dié tyd gepleeg is.

Dit is 58,4 moorde per dag of 36 uit elke 100 000 mense wat ‘n toename van 1,4% is teenoor die vorige jaar. Moord het die afgelope dekade ... Lees verder


Onvermoë van polisie om inwoners van Welverdiend te beskerm, lei tot toenemende inbrake

2020-08-04
Ben van der Berg

Die onvermoë van die polisie in Carletonville om inwoners van Welverdiend te beskerm, lei tot ‘n toename in misdaad in die gebied.

‘n Inwoner van Welverdiend, mnr. Rian Schoeman (58) was Saterdagoggend vroeg 'n slagoffer toe booswigte by sy huis ingebreek en hom aangerand het. Hy... Lees verder


Vuurwapens vir selfverdediging: Skrap van kategorie sal burgers kwesbaar laat en paradys skep vir misdadigers

2021-05-22
Dr Pieter Groenewald

 

Die voorstel dat die besit van vuurwapens vir selfverdediging as kategorie geskrap moet word in die nuwe Wysigingswetsontwerp op die Beheer van Vuurwapens, sal Suid-Afrikaanse burgers kwesbaar laat teen misdaad, en ‘n paradys skep vir misdadigers.

Met ‘n moordsyfer vyf keer... Lees verder


VF Plus betuig meegevoel met naasbestaandes na afsterwe van twee getroue polisielede

2021-10-19
Kobus Hoffman

Die VF Plus betuig hiermee sy meegevoel met die naasbestaandes van twee polisielede wat onlangs onderskeidelik in Pretoria en Khutsong tydens die uitvoering van hul pligte oorlede is.

In een voorval is adj. off. Jan Esterhuysen eergister deur ʼn motor getref waar hy diens gedoen het by ʼn... Lees verder


« 1 ... 3 4 5 6 7 ... 99 100 »