Soek Resultate - "Polisie"

Polisiediens wat geen DNS-monsters kan toets nie pleeg verraad teen mense van Suid-Afrika

2021-03-10
Die Redaksie

"Die erkenning van die minister van polisie, Bheki Cele, dat daar tans geen chemikalieë in enige polisie-laboratorium in die land is om DNS-monsters te kan toets nie, kom neer op verraad teen die publiek van Suid-Afrika," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Vir die minister om... Lees verder


Nuwe Mpumalanga-polisiekommissaris het moeilike pad om polisiediens reg te ruk

2021-07-06
Werner Weber

Die VF Plus verwelkom die aanstelling van lt.genl. Semakaleng Manamela as nuwe polisiekommissaris vir Mpumalanga, veral omdat dit blyk sy 'n vlekkelose reputasie as hardwerkende polisielid het.

Lt.genl. Manamela het egter 'n lang en moeilike pad wat vir haar voorlê om die vervalle... Lees verder


Gautengse polisie moet nouer saamwerk met gemeenskapspolisiëringsforums en burgerlike veiligheidstrukture om onluste te bekamp

2021-07-30
Kobus Hoffman

Die VF Plus het gister tydens ‘n oorsigbesoek aan Sebokeng in Gauteng die belangrikheid van gemeenskappolisiëringforums benadruk en die Gautengse polisie aangemoedig om nouer saam te werk met burgerlike veiligheidstrukture.

Die gemeenskap-veiligheidsportefeuljekomitee van die Gautengse... Lees verder


VF Plus bekommerd oor groot aantal gesteelde ammunisie en vuurwapens van polisie- en metropolisielede

2021-08-06
Kobus Hoffman

Die VF Plus is bekommerd oor die groot aantal gesteelde ammunisie en vuurwapens van die polisie en metropolisie in Gauteng en oor die sterk moontlikheid dat dit in die hande van misdadigers kan beland.

Die Gautengse LUR vir gemeenskapsveiligheid, Faith Mazibuko, het op ʼn skriftelike vraag van die... Lees verder


Die polisie se bewering dat vuurwapen-amnestie misdaad laat afneem, is onwaar

2020-06-03
Dr Pieter Groenewald

Die polisie probeer die indruk skep dat dit vuurwapen-amnestie was wat gelei het tot 'n vermindering van 'n wye verskeidenheid misdaad, in werklikheid was dit 'n direkte gevolg van die landwye inperkingsperiode.

Die VF Plus het vandag in 'n vergadering van die parlementêre polisiekomitee... Lees verder


Talle polisielede in Gauteng onbevoeg om wapens te gebruik

2021-03-09
Kobus Hoffman

Dit is onaanvaarbaar dat uit 33 535 polisielede in Gauteng, slegs 61% gedurende die 2019/20-finansiële jaar bevoeg was om ʼn vuurwapen te gebruik.

Dit is onrusbarend omdat polisielede ten volle toegerus moet wees om wet en orde in die provinsie te handhaaf.

Deur nie ‘n vuurwapen na... Lees verder


Misdadigers besig om stryd teen polisie te wen

2021-08-20
Dr Pieter Groenewald

Die skokkende toename in die amptelike misdaadsyfers van Suid-Afrika is ʼn bewys dat die polisie teen ʼn vinnige tempo besig is om die stryd teen misdaad te verloor.

Dit dien ook as bewys dat daar diepgaande probleme in die polisiemag is en dat die regering nie in staat is om dit reg te ruk nie.

... Lees verder

Polisiekommissaris van Mpumalanga moet swak bevordering van minderheidsgroepe verduidelik

2021-10-13
Werner Weber

Die VF Plus het die voorsitter van Mpumalanga se gemeenskapveiligheidskomitee, Norah Mahlangu, amptelik versoek om die provinsiale polisiekommissaris, lt.genl. Semakaleng Manamela, voor dié komitee te laat verskyn om te verduidelik waarom so min polisielede vanuit minderheidsgroepe die... Lees verder


Gautengse LUR vir gemeenskapsveiligheid moet eerlik wees oor probleme waarmee polisie te kampe het

2019-10-17
Kobus Hoffman

Die VF Plus bevraagteken die teenstrydige antwoorde van die Gautengse LUR vir gemeenskapsveiligheid, Sizakele Nkosi Malobane, en die Gautengse polisiekommissaris, lt.-genl. Elias Mawela, op ‘n vraag van die party oor die bevoegdheid van polisiebeamtes om vuurwapens te dra. 

Die VF Plus... Lees verder


VF Plus vra polisie om meer polisie-helikopters beskikbaar te stel in die bekamping van misdaad

2020-03-24
Kobus Hoffman

Die VF Plus gaan weer die Gautengse polisie versoek om toe te sien dat die polisie se lugvleuel ten volle funksioneer sodat dié afdeling ‘n ondersteuningsdiens met die bestryding van misdaad, veral transitorooftogte, kan lewer.

‘n Geldwa is vanoggend op die Ventersdorppad in... Lees verder


« 1 2 3 4 5 ... 99 100 »